Return to search

Opvoedkundige kinesiologie as psigoterapeutiese benadering vir opvoedkundige sielkundiges in die bereiking van emosionele welsyn

Die doel van hierdie ondersoek was om vas te stel of Opvoedkundige Kinesiologie deur die
Opvoedkundige Sielkundige gebruik sou kan word as 'n psigoterapeutiese benadering ten einde
emosionele welsyn te verhoog. Volgens Edu-K is die brein-liggaam sisteem onlosmaak:lik verbind en
emosionele blokkerings is nie slegs in die denke en intellek van die mens gelee nie, maar ook op
sellulere vlak vasgele.


Navorsing aan die hand van die idiografiese benadering is gedoen. Vyf proe:tpersone, wat aangemeld
is met emosionele probleme, het elkeen 'n reeks Edu-K balanserings ontvang volgens individuele
behoeftes. Die doel daarvan was om te bepaal ofEdu-K balanserings sou lei tot verhoogde welsyn.
Na die reeks balanserings is daar beduidende positiewe veranderinge waargeneem ten opsigte van
emosionele probleme, sowel as verbeteringe in ak.ademiese prestasie. Daar is ook algemene
prak.tiese riglyne gegee vir ouers, onderwysers en Opvoedkundige Sielkundiges. / The aim of this investigation was to ascertain whether Educational Kinesiology could be applied by
the Educational Psychologist as a psychotherapeutic tool in order to enhance emotional wellbeing.
According to Edu-K the mind-body system is inseperably one: emotional blocks are not only situated
in the mind and intellect of a person, but are recorded on cellular level as well.


Research was done by way of an idiographic approach. Five subjects with emotional problems
received a series of balances according to their individual needs. The aim was to ascertain whether
Edu-K balances could enhance emotional wellbeing. A significant positive improvement in emotional
problems as well as in academic performance were noted. General guidelines for parents, teachers
and Educational psychologists are also given. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17965
Date11 1900
CreatorsDe Kock, Maria Magdalena
ContributorsRoets, H. E. (Hester Elizabeth)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xi, 143 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds