Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: The focus of this study is to determine the perception of entry-level constables, field
training officers and supervisors with regard to the level of competencies in the
condensed Police Basic Training Programme. The research was done in the Pretoria area,
which consisted oftwenty-one stations and the Pretoria West Basic Training College. The
entry-level constable should complete both the college phase and the field training phase
to be declared competent. The entry-level constable completed a questionnaire after
completion of the college training and completed a second questionnaire after completion
of the field training. The sample group consisted of a convenience group based in the
Pretoria area representing the majority of the stations in the area. The supervisors of the
entry-level constables were also requested to complete a similar questionnaire. The
researcher interviewed the field training officers and mentors by means of a semistructured
questionnaire.
The entry-level constables were questioned on thirty-seven competencies during both the
college and field training. Some competencies included were basic, whilst the other were
classified as complex competencies. The duration of the college training and the field
training were each four months. The entry-level constables were taught on various
subjects in academics that included Law, Elements of a crime, Specific crimes, Statutory
and Common Law, Communication, Detention and Law of evidence. Other areas of
training were Musketry, Drill and Physical training. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die fokus van hierdie studie is om die persepsie van intree-vlak konstabels,
veldopleidingsbeamptes en toesighouers te bepaal aangaande die vlak van bevoegdhede
in die gekondenseerde Polisie Basiese Opleidingsprogram. Hierdie navorsing is in die
Pretoria-area voltooi, en sluit 21 stasies asook die Pretoria-Wes Basiese
Opleidingskollege in. Die intree-vlak konstabel moes beide die kollege- en die
veldopleidingsfase voltooi het om bevoegd verklaar te word. Die intree-vlak konstabel
het 'n vraelys voltooi na die voltooiing van beide die fases van opleiding. Die proefgroep
het uit 'n geskiktheidsgroep bestaan wat in die Pretoria-area gestasioneer is en
verteenwoordig die oorgrote meerderheid van die stasies in die area. Die toesighouers oor
die intree-vlak konstabels is ook versoek om 'n vraelys te voltooi. Die navorser het
onderhoude gevoer met die veldopleidingsbeamptes en mentors met behulp van semigestruktureerde
vraelyste.
Die vraelys het 37 bevoegdhede van die intree-vlak konstabels getoets wat hulle tydens
beide hul kollege- en veldopleiding aangeleer het. Sommige van hierdie bevoegdhede
was basies terwyl ander as komplekse bevoegdhede geklassifiseer is. Die tydsduur van
die kollege- en veldopleiding was vier maande elk. Die intree-vlak konstabels het
opleiding in verskeie vakke ontvang insluitende Regte, Elemente van 'n oortreding,
Spesifieke oortredings, Landswette en Gemene reg, Kommunikasie, Aanhouding en
Regte van bewyse. Ander areas van opleiding sluit in skietkuns, driloefeninge en fisieke
opleiding.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50691 |
Date | 03 1900 |
Creators | Gossmann, Leon Ludwig |
Contributors | Ketel, Belinda, Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 118, [22] leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0023 seconds