Return to search

The relationships between the price-earnings ratio and selected risk and return and valuation models

Assignment (MAcc )--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The price-earnings ratio is one of a series of benchmarks developed after the
Great Depression, to measure the fair value of shares on a relative basis. It
originated from the idea that investors buy the earnings of a company and that
the price-earnings ratio provides a consensus indication of the future growth
potential of a company. Therefore, the price-earnings ratio is a rating of a
company's future profitability.
The price-earnings ratio developed, over the years, firstly, into an indicator of
the relative risk associated with a company as the market anomalies
associated with the ratio were investigated and clarified, and the theoretical
background of the ratio integrated with the portfolio theory. It is now clear that
the price-earnings ratio can be a useful indicator of the risk associated with an
investment and the uncertainty associated with the duration of the growth
phase of a company.
Secondly, the price-earnings ratio is also a growth and valuation model with a
theoretical background that can be linked to popular dividend discount models
and the growth opportunities approach to investment valuation. With the use
of the price-earnings ratio it is easy to visualise the relative profitability and the
total investment required to raise a company's rating of future profitability.
This simplicity allows one the opportunity to evaluate the reasonableness and
likelihood of the investment reaching its projected potential profit targets. Lastly, as a result of accounting changes and the different accounting rules in
force today, the price-earnings ratio also assists in the identification and
elimination of the effects of accounting on investment decisions.
It is apparent that the price-earnings ratio possesses the capabilities to assist
investors significantly with the analysis of investment opportunities. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die prys-verdienste verhouding is een van 'n reeks relatiewe maatstawwe
ontwikkel na die Groot Depressie om die redelike waarde van aandele te
bepaal. Dit is gebaseer op die idee dat beleggers die winste van 'n
maatskappy koop en dat die prys-verdienste verhouding 'n konsensus
aanduiding verskaf van die toekomstige groeipotensiaal van 'n maatskappy.
As gevolg hiervan is die prys-verdienste verhouding 'n aanduiding van die
relatiewe toekomstige winsgewendheid van 'n maatskappy.
Die prys-verdienste verhouding het oor die jare ontwikkel, eerstens as 'n
aanwyser van die relatiewe risiko verbonde aan 'n maatskappy soos
abnormaliteite wat daaraan verwant is ondersoek en verklaar is, en die
teorieë onderliggend aan die verhouding ontwikkel het saam met die
portefeulje teorie. Dit is nou duidelik dat die prys-verdienste verhouding 'n
bruikbare aanduider is van die risiko wat geassosieer word met 'n belegging
en die onsekerheid wat gepaard gaan met die duur van die groeifase van 'n
maatskappy.
Tweedens is die prys-verdienste verhouding ook 'n waardasie- en groeimodel
met 'n teoretiese agtergrond wat verband hou met die populêre dividend
verdiskonteringsmodelle en die groeigeleenthede-benadering tot waardasie.
Met die gebruik van die prys-verdienste verhouding is dit maklik om die
relatiewe winsgewendheid en die totale belegging wat benodig word om die
waarde van die relatiewe winsgewendheid van 'n maatskappy te verhoog, tevisualiseer. Hierdie eenvoud verskaf die geleentheid om die redelikheid
en die waarskynlikheid van 'n belegging om sy voorsiene
winsgewendheidsdoelwitte te bereik, te evalueer.
Laastens, as 'n resultaat van die rekeningkundige veranderinge, en die
verskillende rekeningundige reëls huidiglik van toepassing in die wêreld, help
die prys-verdienste verhouding ook met die identifikasie en die eliminasie van
rekeningkundige komplikasies op beleggingsbesluite.
Dit is duidelik dat die prys-verdienste verhouding die vermoë het om die
belegger by te staan met die ontleding van beleggingsgeleenthede.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53156
Date12 1900
CreatorsVan Wyk, Tyrone
ContributorsBrown, W., Jacobs, L., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Accounting.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format250 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0016 seconds