Return to search

Aquinas se Quinque Viae as 'n holistiese beredenering

Text in Afrikaans / Aquinas's five point argument for God's existence views creation as a holistic entity in which synthesis and creative influences are initiated through the interaction between minimal and maximal acts of being. These acts are
represented by the per accidens and the per se respectively. Both these acts are fundamental acts which are crucial to the outcome of the argument for the existence of God. The creature who, because of his per accidens dependency, possesses minimal status, is elevated to a place of honour by participation in creation. Both the essence and esse of creatures have their origin in the pure esse of the maximal act of being (God). Maximal
being, the efficient cause, grounds the similarity between itself and minimal acts of being. Both the per accidens and the per se have crucial roles to play in the verification of tbe argument. Should any one of these two elements be lacking, the argument would be invalid. / Aquinas se Quinque Via as 'n Holistiese Beredenering is 'n vyfpunt-argument vir die bestaan van God wat die skepping as 'n eenheid beskou waarin sintese en skeppende invloede bewerkstellig word deur interaksie tussen minimale en maksimale bestaansaktes. Die bestaansaktes word deur die per accidens en die per se (wat die fundamentele boustene in die argument vorm) verteenwoordig. Die skepsel wat vanwee sy per accidens-
afhanklikheid beperkte status beklee, word deur bemiddeling van die per se of maksimale bestaansakte (God) tot
deelgenoot verhef en beklee ·n ereplek in die skepping. Beide die esse en essensie van menslike wesens het hul oorsprong in die suiwer esse van die maksimale bestaansakte. Maksimale bestaan, die effektiewe oorsaak, begrond die ooreenkoms tussen sigself en die minimale bestaansaktes. Die per accidens sowel as die per se vervul 'n onontbeerlike rol in die bewysvoering van die argument. Sou een van die twee fundamentele elemente ontbreek, sou die argument in geheel ongeldig wees. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M.A. (Wysbegeerte)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16233
Date06 1900
CreatorsUeckermann, Isabella Jacoba
ContributorsPrinsloo, E. D. (Erasmus Daniel), 1934-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (viii, 92 leaves)

Page generated in 0.0019 seconds