Return to search

Pastoraat aan getraumatiseerde kinders in die intensiewesorgeenheid: ’n Gestalt benadering / Pastoral care to traumatised children in the intensive care unit: a Gestalt approach

In Suid-Afrika word kinders dikwels opgeneem in die Intensiewesorgeenheid na 'n traumatiese gebeurtenis. Die Kerk het die opdrag om vir hierdie kinders te sorg en wel in die vorm van pastoraat. In die praktyk ontvang kinders egter nie altyd die sorg waarop hulle geregtig is nie. Een van die faktore waarom dit nie altyd gebeur nie, is omdat daar gebruik gemaak word van 'n intervensie metode wat steun op verbale kommuniekasievaardighede.
Die ses stappe van intervensienavorsing is gebruik om 'n pastorale praktykmodel in die vorm van 'n kursus te ontwikkel. Die aanvanklike praktykmodel is in gevallestudies getoets en later verfyn. Die klem van hierdie praktykmodel is die gebruik van spel as modus van intervensie vanuit 'n Gestalt benadering.
Die kursus sal pastors en geestelike werkers in staat stel om effektief vir kinders te sorg. Die hoofkonsepte van die navorsing vorm die vertrekpunte van die kursus saam met praktiese oefeninge in spelterapietegnieke. / Many children in South-Africa are admitted in the Intensive Care Unit after a traumatic event. The Church is called to care for these children in the form of pastoral care. In practise children are often neglected and do not receive the care that they are entiteld to. One of the main reasons is because pastors and religious workers use an intervention method that depends mainly on the verbal skills of the child.
The six steps of intervention research was used to develop a pastoral model in the form of course. The innitial intervention model was tested in case studies and refined. The focus of this model is to use play as a mode of intervention from a Gestalt approach.
The course will enable pastors and religious workers to care for children more effectively. The main concepts of the research forms the basis of this model with practical excercises. / Social Work / D. Diac. (Spelterapie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/4765
Date15 September 2011
CreatorsStrydom, Willie Andries
ContributorsSchoeman, J. P.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (xxi, 241 leaves.)

Page generated in 0.0014 seconds