Return to search

Developing an integrated marketing communication strategy for the MGK Group

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The Marketing of Agricultural Products Act 47 (No 47 if 1996) led to the dilution of single-channel marketing in the agricultural sector. Hence, marketing boards such as the Maize Board were dismantled. New legislation forced agricultural businesses to adapt to the changing environment and turn co-operatives into companies. The new developments also implied that these companies had to reposition themselves to be more competitive in a deregulated market.
MGK Group Operating Company Pty (Ltd) is a prominent role player in the agricultural sector in the North West, Limpopo, Mpumalanga and Gauteng provinces in South Africa. Unexpected growth in the company as well as the deregulation of the industry necessitated a bona fide marketing communication department to manage and coordinate all advertising, promotional and communication efforts. After establishing this department all marketing communication efforts were still fragmented. Consequently, the cost-effectiveness of this department was questioned by the company’s board of directors.
The MGK Group’s the board of directors received a mandate to follow a holistic approach and formulate a strategy to enhance the impact of its marketing communication efforts while cutting costs. This study sets out to establish whether the implementation of an integrated marketing communication programme can ultimately satisfy the board of directors’ requirements for marketing communication that is more accountable, effective and efficient.
This study starts with a literature review of the practices and theories underpinning integrated marketing communication. This is followed by testing the applicability of the various approaches and methodologies in the MGK Group environment. The study is concluded with the formulation of a marketing communication strategy and recommendations based on the needs of the MGK Group. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Wet op die Bemarking van Landbouprodukte (Nr 47 van 1996) het eenkanaal-bemarking in die sektor verwater. Dit het daartoe gelei dat bemarkingsrade soos die Mielieraad afgeskaf is. Nuwe wetgewing het landbou-ondernemings genoop om in 'n veranderende sake-omgewing aan te pas en koöperasies in maatskappye te omskep. Die aanpassing het ook beteken dat maatskappye hulself in 'n meer mededingende en gedereguleerde mark moes herposisioneer.
Die MGK Groep Bedryfsmaatskappy Edms Bpk is 'n vooraanstaande rolspeler in die landbousektor in die volgende provinsies in Suid-Afrika: Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en Gauteng. Onverwagse groei asook die deregulering van die bedryf het meegebring dat dié maatskappy 'n bona fide bemarkingskommunikasie-afdeling nodig gehad het om alle reklame-, promosie- en kommunikasie-aktiwiteite te bestuur en te koördineer. Nadat die afdeling op die been gebring is, het bemarkingskommunikasie-aktiwiteite steeds los van mekaar gestaan. Dit het daartoe gelei dat die kostedoeltreffendheid van die funksie op divisievlak bevraagteken is.
Die direksie van die MGK Groep het 'n mandaat gehad om 'n holistiese benadering te volg en 'n strategie te formuleer om die impak sowel as die kostedoeltreffendheid van die maatskappy se bemarkingskommunikasie te verbeter. Hierdie studie poog om vas te stel of die implementering van 'n geïntegreerde bemarkingskommunikasieplan uiteindelik in die direksie van die MGK Groep se behoefte aan verantwoordbare, doeltreffende en doelmatige bemarkingskommunikasie kan voorsien.
Die studie begin met 'n literatuuroorsig van die praktyk en teorie van geïntegreerde bemarkingskommunikasie. Daarna word die toepaslikheid van die onderskeie benaderings en metodologieë ten opsigte van die MGK Groep getoets. Die studie word afgesluit met 'n bemarkingskommunikasiestrategie en aanbevelings wat op die behoeftes van die MGK Groep gegrond is.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80481
Date03 1900
CreatorsBronkhorst, N. J.
ContributorsHerbst, F. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatx, 72 p. : ill. (some col.)
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds