Return to search

Profiel van 'n traumaontlonter

Increasing violence in the work environment created a need for an effective intervention to debrief
traumatised workers. The aim of this study is to compile a profile of an effective trauma debriefer that
can be used as a criterion for the selection of trauma debriefers.
The task description of the trauma debriefer is based on the literature studied. The profile of the trauma
debriefer was compiled using the characteristics of a self-actualised person, as described by the
Humanism, as well as the skills based on Ivey's Microskills Hierarchy Model.
Structured, non-directive interviews were conducted with five experts on the training of trauma
debriefers. A qualitative analysis was made of the interviews, based on the personality characteristics
and skills identified in the literature. A profile of an effective trauma debriefer that can be used as
criterion during the selection of trauma debriefers, was compiled. Conclusions and recommendations
were made and limitations were identified. / Toenemende geweld in die werksomgewing het gelei tot 'n behoefte aan 'n koste- effektiewe intervensie
vir die ontlonting van getraumatiseerde vverkers. Die doei van die navorsing is die samestelling van 'n
profiel van 'n effektiewe traumaontlonter, ten einde die profiel as kriterium vir die keuring van
traumaontlonters te gebruik.
Die taakbeskrywing van 'n traumaontlonter, gebaseer op relevante literatuur, is opgestel. Die profiel van
'n effektiewe traumaontlonter is aan die hand van die persoonlikheidskenmerke van die
selfaktualiserende persoon, soos vervat in die Humanism©, en die vaardighede, gebaseer op Ivey se
Mikrovaardighede Hierargiese Model, saamgestel.
Gerigte, nie-direktiewe onderhoude is met vyf kundiges op die gebied van opleiding van
traumaontlonters, gevoer. Die onderhoude is kwalitatief ontleed aan die hand van die persoonlikheidskenmerke
en vaardighede vanuit die literatuur. 'n Profiel, wat as kriterium vir die keuring van effektiewe
traumaontlonters gebruik kan word, is saamgestel. Gevolgtrekkings en aanbevelings is gemaak en
beperkinge is geidentifiseer. / Summaries in English and Afrikaans / Industrial and Organisational Psychology / M.A. (Industrial Psychology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1117
Date06 1900
CreatorsVan Zyl, Elizette Heather
ContributorsKoortzen, Pieter, 1966-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (130 leaves)

Page generated in 0.026 seconds