Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Democratic systems are dependent on voluntary compliance of citizens to the
commands of governments. A decline of public confidence in the public sector is an
indicator of fundamental problems in the nature of a democratic system.
Constitutional objectives and supporting legislation in South Africa advocates the
practice of public participation through the Community Based Public Works
Programme and integrated development planning at local council level.
The importance of public participation as a vehicle to enhance the social capital of
nations cannot be overstated. There are various opinions however of what model of
public participation is best suited to the life cycle approach of project management.
The literature supports the fact that social capital formation curtails the incidence of
crime, poverty and other adverse social evils. A misaligned approach to the
application of public participation holds the danger that the socio-economic objectives
of government cannot be attained. In this regard, project managers have a
responsibility towards government to apply public participation in their projects in
such a way that formation of social capital is achieved. In tum, governments should
endeavour to apply an appropriate amount of resources to these initiatives to get the
critical mass necessary to turn the economy around. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Demokratiese sisteme is afhanklik van die vrywillige onderwerping van
landsinwoners aan die eise van hul regerings. 'n Afname in die publiek se vertroue in
die publieke sektor is 'n indikator van fundamentele probleme in die samestelling van
'n demokratiese bestel.
Konstitusionele mikpunte asook ondersteunende wetgewing in Suid Afrika is
bevorderlik vir die gebruik van publieke deelname deur middel van die Departement
van Publieke Werke se Publieke Deelname Gebaseerde Program asook die
geintegreerde ontwikkelingsprogram van lokale munisipaliteite.
Die belangrikheid van publieke deelname as 'n middel waardeur nasionale sosiale
kapitaal bevorder kan word kan nie onderbeklemtoon word nie. Daar is nogtans
verskeie opinies ten opsigte van watter model van publieke deelname gebruik moet
word in die lewenssiklus benadering van projekbestuur.
Die literatuur ondersteun die feit dat sosiale kapitaal die voorkoms van kriminele
aktiwiteit, armoede en ander negatiewe sosiale euwels bekamp. 'n Ongebalanseerde
benadering tot die toepassing van publieke deelname hou die gevaar in dat die
nasionale sosio-ekonomiese mikpunte nie behaal sal word nie. Projekbestuurders het
daarom 'n verantwoordelikheid teenoor die staat om publieke deelname sodanig in
projekte te fasiliteer dat sosiale kapitaal daardeur bevorder kan word. Die staat moet
op hulle beurt weer sorg dat daar genoegsame hulpbronne aan hierdie inisiatiewe
spandeer word om die kritiese massa te skep wat nodig is om die ekonomie te draai.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49846 |
Date | 03 1900 |
Creators | Castles, Victor Aubrey |
Contributors | Brown, Chris, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 89 leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0018 seconds