Return to search

Developmental local government and the role that public private partnerships can play in achieving this in the Breede River/Winelands Municipality

Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis analyse the new trend of governance and
management, introduced in the public sector abroad and now
for the past couple of years in South Africa.
The research further explores issues affecting public
service delivery in general and then concludes by exploring
local government in the Boland area in the Western Cape.
The development role of government, and especially local
government in South Africa necessitates alternative methods
of service delivery, funding and skills transfer. The
performance in developing countries as far as service
delivery is concerned is hampered due to many constraints,
of which unemployment and poverty are two most important
ones.
The literature review has explored the role New Public
Management can play in achieving sustainable local
government and further reviews developmental local
government in South Africa. Public-private partnerships as a
means of service delivery have also been dealt with in the
literature review.
The case study focuses on a municipality in the Western
Cape, Boland region, the Breede River/Winelands Municipality
and its demographic, employment and affordability status. It
further highlights the investigations done to determine
using alternative measures to render services and for
partnerships. The current public-private partnership that is
in place is also evaluated and elaborated on. If the
municipality do not use alternative sources to generate
income, create jobs and render services, be it due to outsourcing or partnerships, the municipality will not be
able to deliver affordable services and meet its obligation
to render sustainable services in the area. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsing
dienslewering in
ondersoek verder aspekte wat openbare
en sluitdan af deur n
Opsomming
Die tesis analiseer die nuwe tendense van regeer en bestuur,
wat in die publieke sektor internasionaal, en nou ook vir
die afgelope aantal jare in Suid-Afrika toegepas word.
die geheel raak,
ondersoek na plaaslike regering binne die Boland area, in
die Wes-Kaap. Die ontwikkelings rol van regering, en in besonder plaaslike
regering in Suid-Afrika noodsaak alternatiewe metodes van
dienslewering, befondsing en die oordra van vaardighede. Die
prestasie binne ontwikkelende lande sover dit dienslewering
betref, word belemmer deur te veel struikelblokke, waarvan
werkloosheid en armoede twee van die belangrikste is.
Die li teratuur studie ondersoek die rol wat nuwe publieke
bestuur (New Public Management) kan vervul om volhoubare
plaaslike regering te verseker. Verder ondersoek ditook
ontwikkelende plaaslike regering in Suid-Afrika. Publieke
privaat vennootskappe (public-private partnerships as n
middelom munisipale dienste te lewer was ook ondersoek.
Die gevalle
Munisipaliteit.
area in die
studie fokus op die Breƫrivier/Wynland
Die munisipali tei t is geleƫ in die Boland
Wes-Kaap. Sy ligging, werkgeleenthede en
bekostigbaarheids aspekte word ook ontleed. Die ondersoeke
wat gedoen is om alternatiewe metodes en bronne vir
dienslewering te bepaal, wat vennootskappe ins lui t, is ook
hierin vervat. Die publieke privaat vennootskap wat tans
bestaan binne die munisipaliteit, word ook op uitgewei. Indien die munisipaliteit nie alternatiewe bronne vind om
inkomste te genereer, werkgeleenthede te skep en diens te
lewer nie, hetsy deur privatisering of vennootskappe, sal
die munisipaliteit nie daarin slaag om bekostigbare diens te
lewer en dienste te verskaf nie. Die munisipaliteit sal dan
ook nie sy verpligting om volhoubare dienslewering binne sy
regsgebied te verseker en ook nie sy verpligting om
volhoubare plaaslike regering daar te stel, kan nakom nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50317
Date12 1900
CreatorsEverson, Anton W. J.
ContributorsMuller, J. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format71 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0531 seconds