Return to search

Die leesbelangstelling en leesgewoontes van Afrikaanssprekende tienderjariges in Pretoria

The growing concern that teenagers don't read, led to this study.
The study is preceded by an explanation of aspects in which the teenager develops, the value
of reading and the influence of the environment on the teenager's utilisation of leisure time.
In the study, a total of 478 Afrikaans-speaking pupils from grade seven to grade ten completed
different questionnaires, whereby their reading interests and habits were determined.
Some of the important findings of the study are:
- although teenagers indicated their preference of fiction reading as that of horror and ghost
stories, the romantic Sweet Valley series is read the most;
- they prefer main characters who have the same religion and interests as they have;
- cartoons and the periodical, Huisgenoot, are popular with all age groups;
- books in Afrikaans are seemingly not popular;
- the title and blurb are "decisive in the choice of a book;
- teenagers consider it as normal that so little time is spent on reading;
A few recommendations are made at the end of the study. / Die groeiende kommer dat tienderjariges nie lees nie, het tot die studie gelei.
Die studie is voorafgegaan deur 'n uiteensetting van die aspekte waarvolgens tienderjariges
ontwikkel; die waarde van lees en die invloed van die omgewing op tienderjariges se
vryetydsbesteding.
In die studie het 'n totaal van 478 Afrikaanssprekende leerlinge vanaf graad sewe tot graad
tien verskillende vraelyste ingevul, waardeur hul leesbelangstellings en -gewoontes vasgestel
is.
Van die belangrikste bevindings van die studie is:
~ alhoewel tienderjariges aangedui het dat hulle gruwelverhale of spookstories as
leesbelangstelling van fiksie verkies, word die romantiese Sweet Valley reeks die meeste
gelees;
- hoofkarakters wat dieselfde geloof aanhang en belangstellings as hulle het, word verkies;
- strokiesprente en die tydskrif, Huisgenoot, is by alle ouderdomsgroepe gewild;
- boeke in Afrikaans is skynbaar nie gewild nie;
- die titel en die flapteks is deurslaggewend in die keuse van 'n boek;
- tienderjariges beskou dit as normaal dat so min tyd aan lees spandeer word,
'n Paar aanbevelings word aan die einde van die studie gemaak. / Information Science / M.Inf. (Information Science)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1033
Date01 January 2002
CreatorsJoubert, Magaretha Magdalena
ContributorsVan der Walt, Thomas, 1957-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (127 leaves : ill.)

Page generated in 0.0064 seconds