Return to search

The heritage portal : an experiential narrative

Versteek in die westelike uithoeke van
Pretoria is die oorblyfsels van die voormalige
bewaarder van die Weste, vandag
bekend as 'Westfort'. Kort voor die
Tweede W?reldoorlog uitbgebreek het
is die fort gedemonteer, gestroop vir
sy staal, en aan totale verval oorgelaat
(Van Vollenhoven 1998:25).
Hierdie verhandeling spreek die eindelose
proses van ru?nasie en isolasie in
hoogs bestrede tye van verandering
aan. Deur hierdie verlate ru?ne te rehabiliteer,
kan Westfort moontlik raaisels
van die verlede ontbloot en terselfdetyd
'n behoefte skep om stories daaroor
te vertel.
The Heritage Portal will act as the mediator
in celebrating the continuity of
our collective and continuous South
African heritage through the experience
of narration. The intention of
the project is to protect the heritage
significance of the Westfort precinct,
secure its future value, and introduce
continuity through experiential architecture.
KEYWORDS:
Ruination, collective, experiential,
rehabilitate, narration, continuity
a Lost and
forgotten ruin
a Beacon of
continuity and
belonging
Die Erfenisportaal sal as bemiddelaar
optree in die viering van ons gemeenskaplike
en deurlopende Suid
Afrikaanse erfenis deur middel van
vertelling. Die intensie van die projek
is om die geskiedkundige belang van
Westfort te beskerm, om sy toekomstige
waarde te bevorder, en om kontinu?teit
deur die ervaring van argitektuur
bekend te stel. / Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2016. / Architecture / MArch (Prof) / Unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/60211
Date January 2016
CreatorsBruinette, Yvonne
ContributorsDe Bruyn, Derick, yvonnebruinette@live.com
PublisherUniversity of Pretoria
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeMini Dissertation
Rights© 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.0019 seconds