Return to search

Kind se belewenis van remediering binne die skoolmilieu

Text in Afrikaans / Die doelstelling van hierdie kwalitatiewe navorsing was om die kind in die
middelkinderjare met leerprobleme se belewenis van remediëring binne die
skoolmilieu te verken en te beskryf. Ten einde hierdie doelstelling te bereik is
bepaalde doelwitte gestel. Die doelwitte het onder andere die daarstelling van
‘n konseptuele raamwerk behels wat met behulp van ‘n literatuurstudie en
konsultasie met kundiges die kind in die middelkinderjare met leerprobleme
wat remediëring binne die skoolmilieu ontvang binne die konteks van hierdie
studie gedefinieer het. Semi-gestruktureerde onderhoude is met die
deelnemers gevoer, waarna data geanaliseer is en gevolgtrekkings en
aanbevelings gemaak is na aanleiding van die deelnemers se belewenis.
Hooftemas, subtemas en kategorieë is uit die onderhoude geïdentifiseer en
met bestaande literatuur geverifieer. Tydens die bespreking van die data is
daar gepoog om nie bevindings te veralgemeen nie en aangesien dit ‘n
kwalitatiewe studie was, is elke deelnemer toegelaat om sy of haar belewenis
te deel. / During this research, the aim was to explore and describe the experiences of
remedial education within the school milieu of the child in middle childhood
with learning problems. In order to reach the required goal, a number of
objectives were set. The objectives included conceptualising a theoretical
framework by means of a literature study and consultation with experts in
order to define the child in middle childhood with learning difficulties that
receives remedial education within the school milieu. Semi-structured
interviews with participants were conducted, whereupon data were analysed
and conclusions and recommendations were made according to the
participants’ experiences.
Main themes, sub-themes and categories were identified in the transcriptions
and were verified with existing literature. During the discussion of data the
aim was not to generalise the findings, as it was a qualitative study and each
participant was allowed to share his or her experience / M.Diac. (Spelterapie) / Social Work

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/2654
Date11 1900
CreatorsGrundlingh, Melvena Heleen
ContributorsJacobs, I.F.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageother
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (x, 99 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds