Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: Corporate governance in South Africa was institutionalised by the publication of the King Report on Corporate Governance in 1994. The King Reports were set up to ensure transparency and accountability within companies. The second King Report on corporate governance for South Africa was released in 2002 and compliance with certain aspects of the report made compulsory as a listing requirement for companies trading on the Johannesburg Stock Exchange in 2003. These requirements adopt an approach of comply or explain, and companies have to report on whether they comply with the recommendations of the second King report, or have to explain the reason for such non-compliance.
In 2004 the Johannesburg Stock Exchange launched the SRI Index with the aim to facilitate investment in such companies that have adopted the triple bottom line approach to reporting.
The Global Reporting Initiative (GRI) develops and disseminates globally applicable sustainability reporting guidelines which provide a framework for reporting on an organisation’s economic, environmental, and social performance. The first draft guidelines of the GRI were released in 1999 and updated in 2002. The third generation (3G) of the reporting guidelines were released in October 2006.
The focus of this research project was to conduct a survey on all companies that are listed on the Johannesburg Stock Exchange All Share Index as well as the companies listed on the JSE SRI Index, with the aim of giving some insight into the development of corporate governance and sustainability reporting applied by South African companies.
The findings of the 2006 study were compared to the findings of a similar study on compliance on integrated sustainability reporting done in 2004, and trends were identified, analysed and discussed. Specific focus was placed on the reporting on issues of climate change, biodiversity and compliance with applicable sector charters.
The 2006 survey established that overall reporting on sustainability and governance issues has improved, that companies are publishing additional detail on the implementation of BEE and transformation policies and that corporate governance and ethical compliance have been entrenched in the companies’ corporate culture. Environmental management is the matter that was least reported on. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Korporatiewe bestuur in Suid Afrika was geinstitusionaliseer deur die publikasie van die King Verslag oor Korporatiewe Bestuur in 1994. Die King Verslag was ontwikkel om deursigtigheid en aanspreeklikheid in maatskappye te verseker. Die tweede Verslag oor Korporatiewe Bestuur in Suid Afrika was vrygestel in 2002 met sekere aspekte van die verslag wat verpligtend is as ’n maatskappy wil noteer op die Johannesburgse Effektebeurs. Die verslag vereis van maatskappye om ’n standpunt in te neem van voldoening of verduideliking. Die maatskappy moet ’n verslag inlewer om redes te verskaf hoekom hulle voldoen aan die regulasies, of verduidelik hoekom hulle nie aan die regulasies van die tweede King Verslag voldoen het nie.
In 2004 het die Johannesburgse Effektebeurs die SRI Indeks bekend gestel met die doel van fasilitasie vir beleggings in maatskappye wat die ’triple bottom line’ standpunt aanwend.
Die ’Global Reporting Initiative’ ontwikkel en versprei globale riglyne vir ’triple bottom line’ verslagdoening – dit verskaf 'n raamwerk vir verslagdoening van ’n organisasie se ekonomiese, omgewings en sosiale optrede.
Die eerste stel riglyne is vrygestel in 1999 en aangepas in 2002. Die derde generasie van die riglyne is vrygestel in Oktober 2006.
Die fokus van die navorsing was alle maatskappye wat op die JSE All Share Indeks geregistreer is asook die maatskappye wat deel vorm van die JSE SRI Indeks, met die doel om insig te gee in die ontwikkeling van korporatiewe maatreëls en verslagdoening wat toegepas word deur Suid Afrikaanse maatskappye. Die resultate van die 2006 studie is vergelyk met resultate van ’n soortgelyke studie in 2004. Spesifieke fokus was geplaas op verslagdoening oor sake met betrekking tot klimaatsverandering, biodiversiteit en voldoening met toepaslike sektor verslae.
Die 2006 ondersoek het bevind dat algehele verslagdoening verbeter het; dat maatskappye verdere inligting beskikbaar stel oor die implementasie van swart ekonomiese bemagtiging, transformasie beleid en korporatiewe bestuur; en dat etiese voldoening ge-integreer was in die maatskapy se korporatiewe kultuur.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/794 |
Date | 12 1900 |
Creators | Unterlerchner, Jens |
Contributors | Malan, Daniel, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0025 seconds