Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Every investor that invests in JSE Securities Exchange listed shares wants to
achieve optimum profits. Numerous tools are used to help investors and analysts to
analyse buy signals, standard deviations, risk-adjusted returns and every possible
piece of information that may lead to perfect recommendations. Despite all the
problems and issues involved to make perfect recommendations, it seems as if
some individuals achieve well above average results. There are no obvious reasons
for the success they achieve. Often it may be ascribed to a combination of detailed
technical analysis, market intelligence as well as gut-feel. This study evaluates the
recommendations made by the analysts and quantifies the accuracy. Different
scoring systems are used to evaluate the accuracy of the recommendations and a
ranking of the analysts is compiled. Risk-adjusted returns are investigated in detail
and are used in the calculations. The results of this study show that some analysts
outperformed the rest by substantial margins. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Elke belegger wat in aandele op die JSE Sekuriteitebeurs belĂȘ, wil die maksimum
moontlike wins maak. Verskeie modelle word gebruik om beleggers te help om
koopseine, standaardafwykings, risiko-aangepaste winste en enige andere moontlike
inligting te ontleed om sodoende betroubare aanbevelings te maak. Ten spyte van
al die probleme wat dit moeilik maak om akkurate vooruitskatlings te maak, wil dit
voorkom asof sekere individue heelwat beter vaar as die gemiddeld. Die sukses kan
nie aan ooglopende aspekte toegeskryf word nie en dit berus meestal by 'n
kombinasie van gedetaileerde tegniese analise, markintelligensie en "gut-feel".
Hierdie studie is daarop toegespits om vooruitskattings van analiste te evalueer en
die akkuraatheid van die aanbevelings te kwantifiseer. Verskeie punte stelsels word
gebruik om die akkuraatheid van die aanbevelings te evalueer en 'n ranglys word
opgestel na aanleiding van die resullate. Risiko aangepaste resultate word in detail
ondersoek en word gebruik in die berekeninge. Die resultate van die navorsing dui
daarop dat sekere ontleders aansienlik beter vaar as ander.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49716 |
Date | 03 1900 |
Creators | Maul, Holger |
Contributors | Gevers, Wim, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 88 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds