Return to search

The impact of anti-avoidance tax legislation on mergers in the mining industry in South Africa

The mining industry is a major contributor towards the South African economy. There are several types of corporate transactions that could typically be found in the mining industry and these include merger transactions. Mergers could lead to a number of tax consequences which could include capital gains tax, the recoupment of capital allowances and dividends tax. Merger transactions do not necessarily lead to an immediate increase in profits. Therefore, the tax authorities provide for relief in respect of merger transactions. The relief takes place in the form of tax roll-overs that effectively postpone tax consequences until such time as a true economic profit is realised in the future. Taxpayers typically wish to minimise the amount of tax which they pay. Therefore, they may abuse the relief provided to avoid paying tax. In an attempt to protect the state’s revenue and to prevent tax avoidance, the tax authorities introduce anti-avoidance provisions into the tax legislation. The roll-over relief provided in respect of merger transactions, as well as the provisions dealing with mining capital allowances contain a number of provisions to combat opportunities for tax avoidance. The study explains the principles of tax avoidance and anti-avoidance in the mining industry in South Africa, and indicates the need for tax relief in the context of merger transactions in the mining industry in South Africa. The study further illustrates how tax relief presents opportunities for tax avoidance and how anti-avoidance legislation restricts these opportunities. The study also shows that there is a cycle in which an onerous tax leads to a need for relief which in turn leads to opportunities for tax avoidance which in turn leads to anti-avoidance provisions. The research conducted as part of this study shows that this cycle is an international trend that often affects the manner in which merger transactions are structured. AFRIKAANS : Die mynbedryf in Suid-Afrika lewer 'n aansienlike bydrae tot die Suid-Afrikaanse ekonomie. Samesmeltings is een van verskeie tipe korporatiewe transaksies wat in die mynbedryf in Suid-Afrika aangetref word. Samesmeltings gee ook aanleiding tot verskeie belastingimplikasies, soos Kapitaalwinsbelasting, die verhaling van belastingtoelaes en die belasting op dividende. Samesmeltings lei nie noodwendig tot 'n onmiddellike verhoging in ekonomiese voordele nie. Die belastingowerhede maak voorsiening vir belastingverligting ten opsigte van hierdie gebeure. Die verligting word gewoonlik verskaf in die vorm van die uitstel van belastingverpligtinge tot ‘n datum wanneer ‘n ekonomiese wins in die toekoms gerealiseer word. Belastingbetalers streef gewoonlik na 'n vermindering in hul belastinglas, en mag dus die verligting wat voorsien word probeer misbruik. Die belastingowerhede daarenteen maak voorsiening vir wetgewing om hierdie pogings van die belastingbetalers om belasting te vermy, teen te werk en so die inkomste van die staat te beskerm. Die uitstel wat aan samesmeltingsooreenkomste verleen word asook die voorsiening van mynboukapitaaltoelaes bevat verskeie voorsorg maatreëls om pogings tot belastingvermyding teen te werk. Die studie ontleed die beginsels van belastingvermyding en teen-vermyding wetgewing in die mynbedryf in Suid-Afrika, en wys op die behoefte vir verligting ten opsigte van samesmeltings in die mynbedryf in Suid-Afrika. Die studie toon verder ook hoe die verligting lei tot geleenthede vir belastingvermyding en hoe teen-vermyding wetgewing dit kan teenwerk. Die studie toon ook dat daar ‘n siklus bestaan, waarin die behoefte vir verligting as gevolg van n oormatige belastinglas tot geleenthede vir belastingvermyding lei, en wat op sy beurt lei tot wetgewing om die belastingvermyding te ontmoedig. Die navorsing wat as deel van hierdie studie uitgevoer is dui daarop dat hierdie siklus ‘n internasionale neiging is wat dikwels die struktuur van samesmeltingsooreenkomste affekteer. / Dissertation (MCom)--University of Pretoria, 2012. / Taxation / unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/26427
Date19 July 2013
CreatorsSmit, Barend Johannes
ContributorsDu Preez, Hanneke, smitb@mweb.co.za
PublisherUniversity of Pretoria
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Rights© 2012 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria

Page generated in 0.0028 seconds