Return to search

Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband : 'n sielkundige opvoedkundige perspektief / Therapeutic aid to the sexually abused child in the family, a psychological educational perspective

Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband
vanuit 'n Sielkundige Opvoedkundige perspektief is in hierdie studie
onderneem. 'n Oorsig oor seksuele kindermolestering binne gesinsverband het
getoon dat dit reeds vanaf die vroegste tye voorgekom het en tans kommerwekkende
afmetings aanneem in die Republiek van Suid-Afrika, sonder dat die opvoedkundige
sielkundige as lid van 'n multi-professionele span betrek word by
terapeutiese hulpverlening.
'n Beskrywing van seksuele kindermolestering binne gesinsverband het getoon
dat seksuele kindermolestering verskeie vorme aanneem en dat die oortreders
daarvoor verantwoordelik is dat ouerskap en gesinstrukture ontoereikend verwerklik
word. Dit bied aan die opvoedkundige sielkundige die moontlikheid om
vanwee sy toeganklikheid en professionele deskundigheid as lid van 'n multiprofessionele
span toereikend terapeutiese hulp te verleen aan die seksueel
gemolesteerde kind.
Terapeutiese hulpverlening aan die seksueel gemolesteerde kind binne gesinsverband
is onderneem vanuit 'n Sielkundige Opvoedkundige benadering met relasie
terapie as wyse van hulpverlening / This study investigates therapeutic aid to the child who is sexually abused
by a family member, from the viewpoint of Psychology of Education. An overview
of sexual abuse of children in the family context indicates a long history
of occurence and present statistics show an alarming increase in reported
cases with educational psychologists seldom being included in a multi-discipl
inary thera-peutic team.
A description of sexual abuse of children in the family context suggests that
this may take different forms and the perpetrators are responsible for the
breakdown in parenting and family structures. Educational psychologists are,
because of their professional expertise and accessibility, able to offer
thera-peutic aid to the sexually abused child as a member of a multi-professional
team. Therapeutic aid to the sexually abused child in the family
context is undertaken with Relationship Therapy as a medium of aid / Psychology of Education / M.Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17833
Date11 1900
CreatorsVos, Sydney Lambert
ContributorsRoets, H. E. (Hester Elizabeth)
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (167 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds