Return to search

Noodsaaklikheid vir die daarstelling van 'n nasionale databank van vaardighede vir die Suid-Afrikaanse arbeidsmark

Text in Afrikaans / A national databank of skills for the South African labour market
becomes a necessity when manpower management acquires a strategic
perspective. It provides a base from which an enterprise can
determine necessary training and development of human resources
to achieve its strategy.
The necessity for a national training and development strategy
is addressed; and a proposed strategy is recommended. To
develope a databank of skills existing manpower needs for
achieving national goals and existing manpower supply will have
to be ascertained. This will indicate what skills must be
acquired through the manpower management function.
From the inquiry into construction and industrial industries, it
appears that the need exists for a national skills databank. The
need for general guidance in the field of manpower planning is
also clearly visible. Strategic manpower management and planning also appears to be a
very real item in the present business and political arena. / 'n Nasionale databank van vaardighede vir die Suid-Afrikaanse
arbeidsmark word 'n noodsaaklikheid wanneer mannekragbestuur 'n
strategiese perspektief kry. Dit verskaf 'n basis waarvandaan
ondernemings kan bepaal watter opleiding en ontwikkeling vir
mens like hulpbronne vereis word ten einde die
ondernemingstrategie te kan bereik.
Die noodsaaklikheid van 'n nasionale opleidings- en
ontwikkelingstrategie is aangespreek, asook 'n voorstel vir 'n
strategie gemotiveer. Deur 'n databank van vaardighede te
ontwikkel, sal bepaal moet word watter mannekragbehoeftes bestaan
om nasionale doelwitte te bereik asook watter mannekragaanbod
bestaan. Di t sal aandui watter vaardighede verkry moet word deur
middel van die mannekragbestuursfunksie.
Uit die ondersoek waarin konstruksie en nywerheidsondernemings
deelgeneem het, blyk di t dat 'n behoefte aan 'n nasionale
databank van vaardighede bestaan. 'n Behoefte na algemene
leiding op mannekragbeplanningsgebied kom oak duidelik na vore.
Strategiese mannekragbestuur en -beplanning blyk oak 'n baie
aktuele onderwerp in die huidige sake en politieke arena te wees. / M.Com (Business Economics)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16065
Date06 1900
CreatorsSmith, Freda Elizabeth (nee Nel)
ContributorsVan Dyk, D.S.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (257 leaves , 92 unnumbered pages)

Page generated in 0.0016 seconds