Text in Afrikaans / In hierdie navorsing word die interpersoonlike proses waardeur betekenissisteme deur dialoog in die terapeutiese konteks geko-konstrueer word, beskryf en gelllustreer, aan die hand van 'n gevallestudie. Hierdie navorsing is gegrond in 'n kubemetiese epistemologie wat impliseer dat probleme, oplossings en realiteite nie as 'n objektiewe realiteit beskryf kan word nie, maar eerder as 'n konstruksie van die observeerder. Terapie word beskryf as 'n
dialektiese proses tussen die terapeut en die klient waarin betekenissisteme geko-konstrueer word. Die proses waardeur realiteite deur vertelling in terapie geko-konstrueer word, word gepunktueer in terme van 'n dialektiese beskrywingsproses tussen die sensoriese ervaring (dit sluit in kognitiewe verstandsprosesse wat deur konstruktivistiese teoriee verklaar word), en die beskrywing daarvan in taal (wat deur sosiale konstruktivisme verklaar word). In hierdie rekursiewe proses word betekenissisteme as intersubjektiewe fenomeen geskep en ervaar deur die individu betrokke in dialogiese en interaksionele prosesse. / This research illustrates and describes, through the use of a case study, the interpersonal process through which meaning systems are co-constructed by means of dialogue in the therapeutic context. The research is founded on the cybernetic epistemology which implies that problems, solutions and realities cannot be described as an objective reality, but rather as a construction ofthe observer. Therapy is described as a dialectic process between the therapist and the client in which new meaning systems are being co-constructed. The process
in which realities are co-constructed through narratives, are punctuated in terms of a dialectic process of description between the sensory experience (that includes cognitive mental processes which are explained through constructivism), and the description thereof in language (which is explained through social constructivism). In this recursive process meaning systems as an intersubjective phenomena are created and experienced by the individual in dialogical and interactional processes. / Psychology / M.A. (Kliniese Sielkunde)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16887 |
Date | 05 1900 |
Creators | Gronum, Michelle |
Contributors | Johnson, P. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (120 leaves) |
Page generated in 0.0024 seconds