Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: Clear Blue International (pty) Ltd (CBI) is a swimming pool construction company
that is in need of a high performance swimming pool pump in order to offer a
competitive tender for the construction of an intricate swimming pool at a prestigious
resort. There is one supplier of this particular pump in South Africa and due to their
sole distributorship and the pump's technical specifications, it is sold at a very
expensive price. The result being that CBI can't offer a competitive tender by this
means, instead they need to source the pump from another source at a lower price. It
was decided to develop a project plan to facilitate the importation process, which is
the outcome of this study.
A thorough analysis of project management is conducted and incorporated into the
importation process. The study takes into consideration the intricacy of the
importation process and how this can be facilitated by project management that will
lead to success for CBI.
CBI recognises that in order to stand out in a highly competitive industry they need to
re-invent themselves by new and innovative means in order to stand out from the rest.
Project management has proven to be the means by which they can add value to their
corporate image.
This study provides a useful template that can be of benefit to other importers that
wish to use project management and it can be adjusted accordingly to a particular
commodity and importers requirements. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Clear Blue International (Edms) Bpk (CBI) is 'n swembad konstruksie-maatskappy.
Hulle benodig 'n hoe verrigting pomp met die oog op 'n mededingende tender vir die
bou van 'n ingewikkelde swembad-konstruksie by 'n toonaangewende oord. Daar is
huidiglik net een verskaffer van hierdie spesifieke pomp in Suid-Afrika en vanwee
hulle alleen-verspreiding, plus die pomp se spesifieke tegniese spesifikasies, word dit
teen 'n baie hoe prys verkoop. CBI kan tans nie 'n mededingende tender verskaf nie
en wil daarom die pomp eers teen 'n laer prys vanuit 'n ander oord bekom. Die besluit
was dus om 'n projek-plan te inisieer om die invoer-proses te vergemaklik, wat die
resultaat van hierdie studie is.
'n Deeglike analise van projek bestuur is aangevoer en by die invoer-proses geinkorporeer.
Hierdie studie neem ook die ingewikkeldheid van die invoer-proses
in ag en hoe projek bestuur dit kan vergemaklik en sodoende kan bydra tot die sukses
vir CBI.
CBI besef dat, om uit te staan in 'n hoogs mededingende industrie, hulle hulself moet
vernuwe op 'n innoverende wyse. Projek bestuur is bewys as die metode waarby hulle
hul korporatiewe beeld kan verhoog.
Die studie verskaf 'n waardevolle profielvorm waarby ander invoerders wat projek
bestuur wil implementeer, ook kan baat vind. Dit kan aangepas word volgens
spesifieke handelsartikels en invoer-voorskrifte.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/14910 |
Date | 12 1900 |
Creators | Peters, Marc |
Contributors | Brown, Chris, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds