Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1951. / INLEIDING: Die doel van hierdie studie is om na te gaan wat die Afr. verbale hendiadis is, hoe dit gebruik word en, indien moontlik, wat die herkoms daarvan is. My uitgangspunt is dus deurgaans die algemene omgangstaal, ter aanvulling waarvan ook die skryftaal nagegaan is. Ek besef daarby dat daar baie gevalle kan wees waarvan ek geen kennis dra nie. My
uitsprake geld dus (moontlik) net van my materiaal,
Hierdie werk is suiwer arialities-deskriptief van aard: ek beskryf
aan die hand van versamelde voorbeelde die Afr. taal soos ek dit
in horisontale perspektief 1) waarneem. Aan die einde word die vertikale
2) egter daarby betrek om die herkoms enigsins in oenskou te
neem.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/56422 |
Date | 12 1900 |
Creators | Kocks, Denise |
Contributors | Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Afrikaans & Dutch. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 41 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds