Return to search

The right to adequate housing : making sense of eviction procedures in the context of rental housing after Ndlovu V Ngcobo

Thesis (LLM (Law))--University of Stellenbosch, 2004. / 139 leaves printed on single pages, preliminary pages i-ix and numbered pages 1-130. Includes bibliography. / Digitized at 600 dpi grayscale to pdf format (OCR), using a Bizhub 250 Konica Minolta Scanner. / ENGLISH ABSTRACT: South Africa must address the need for adequate housing. Since
democracy in 1994, the government has promulgated a number of acts to
achieve the goal of adequate housing for all. These include the Prevention
of Illegal Eviction from and Unlawful Occupation of Land Act (PIE) and
the Rental Housing Act (RHA). The problem for the courts is knowing
when to apply each act.
To reach the goal embodied in the constitutional right of adequate
housing for all, the government has invested R18 billion in housing since
1994. Despite this, the need for housing has escalated. The RHA, in
which the legislature tried to create a balance between the rights of
landlords and tenants, followed. This was done in order to alleviate some
of the pressure to ensure access to land, which rests solely on the
shoulders of the government. The legislature tried to create a sphere into
which private investors would want to invest their money. A number of
recent cases dealing with tenants who defaulted on their rentals and the
landlord's capacity to effect eviction raised awareness about the existing
inadequacies of the law in this particular field. In a Supreme Court of
Appeal ruling, the court found that when a landlord wants to evict a
defaulting tenant the time-consuming and costly procedure of PIE should
be used.
The assumption underlying this study is that PIE should not be applicable
in cases of evicting a defaulting tenant. The rights and duties of the
various parties involved in rental housing therefore need to be examined.
The main aim is, however, to ascertain which procedure should be
employed when obtaining an eviction order against a party holding over
and what the effects are when the most appropriate eviction procedure is
not used. A well-regulated relationship would ensure the best balance of
interest for the landlord, tenant and the government by creating a market
in which a landlord could make money out of letting and more tenants
could obtain adequate housing through renting. A further assumption is
that the rei vindicatio should be used when having a defaulting tenant
evicted. It offers an alternative procedure that does not undermine the
objectives of the housing legislation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika ervaar tans 'n probleem met die verskaffing van behuising vir
almal. Sedert die land se verwerwing van demokrasie in 1994 het die
wetgewer 'n hele reeks wette aangeneem om die probleem op te los,
ondermeer die Wet op Huurbehuising en die Wet op die Voorkoming van
Onwettige Uitsetting en Onregmatige Okkupasie van Grond (hierna
verwys as PIE). Die howe ondervind soms probleme wanneer daar bepaal
moet word wanneer 'n spesifieke wet van toepassing behoort te wees en
wanneer.
Ten spyte van die R18 miljard wat die regering reeds bestee het aan armes
sonder huise, het die getal mense wat sonder geskikte behuising woon
gegroei. Die wetgewer het deur die promulgasie van die Wet op
Huurbehuising gepoog om 'n mark te skep waarin daar behuising verskaf
sal word in die vorm van huurbehuising. Terselfdertyd sal die
privaatsektor baie nodige geld in die huurmark kan investeer. Onlangse
regsspraak in die verband dui daarop dat daar nog baie leemtes bestaan
veral met verwysing na uitsetting. Na 'n resente Appelhof beslissing sal
die verhuurder van die meer tydrowende en duurder prosedures in PIE
gebruik moet maak om 'n persoon uitgesit te kry.
Die onderliggende aanname is dat PIE nie van toepassing behoort te wees
wanneer 'n verhuurder 'n huurder wat agterstallig is met die huur wil
uitsit nie. Die regte van beide huurder en verhuurder word gevolglik
bestudeer. Die hoof-oogmerk van die studie is egter om vas te stel watter
uitsettingsprosedure die beste sal wees en wat die gevolge sal wees indien
die prosedure nie gebruik word nie. 'n Goed gereguleerde huurmark sal
sorg dat huurders genoegsame beskerming geniet, dat die verhuurder geld
sal kan maak uit die huurmark en dat die regering se druk tot 'n mate
verlig word. 'n Verdere aanname is dat die prosedure vir die rei vindicatio
die korrekte prosedure is om te gebruik om 'n huurder wat versuim om
sy/haar huur te betaal uit te sit. Die rei vindicatio word gevolglik bestudeer en daar word getoon dat die prosedure aansienlik van die van PIE verskil. Dit bied 'n alternatief en is nie van so aard dat dit die behuisings wetgewing se oogmerke belemmer nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/15600
Date12 1900
CreatorsLouw, Jacobus Francois
ContributorsMostert, H., University of Stellenbosch. Faculty of Law. Dept. of
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatix, 130 p.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.2406 seconds