Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: This study set out to identify the key success factors of Public Private
Partnerships (PPPs) in the healthcare sector to be considered by Netcare when
exploring possible PPP opportunities.
Public Private Partnerships (PPP) presents a means of mobilising private funds
for delivering of public services whilst government manages the relationship via
a negotiated PPP agreement to ascertain the quality of services rendered. A
literature study was performed in order to conceptualize the potential of the
application of PPP in the healthcare industry and the factors impacting on the
success thereof.
PPPs around the world did not develop in unison nor are they uniform in nature.
It is this variation in development that led to the formation of a wide variety of
different PPP models that define these partnerships. The different PPP models
currently applied by Netcare in the UK are similar in their basic characteristics
to some of the models described in literature.
One of the biggest challenges facing the healthcare industry in South Africa is
the unequal split between public and private healthcare sectors. This is not only
in terms of number of people serviced but also includes allocation of the
available resources. Very limited information is available on application of PPP
in the healthcare sector. The private hospital groups primarily involved in PPP
in the healthcare industry in SA are Netcare and Medi-Clinic.
Netcare has successfully positioned itself not only as the biggest private
hospital group in South Africa, but also as the leader in PPP involvement in the
healthcare sector in South Africa. The PPP projects undertaken, though still
very early days, have been very successful, but do not yield very high returns.
The rationale to Netcare for partaking in these extends beyond financial returns.
It is mainly strategic in terms of its position in the local market and its potential
involvement in the anticipated NHS (National Health System). It is essential that Netcare maintains credibility and goodwill and continues to demonstrate its
commitment to address the healthcare industry needs of all in SA.
Responding to the limited growth opportunities presented by the local market,
Netcare expanded its operations to include international contracts, in particular
in the UK, with negotiations under way for contracts in Portugal. The
experienced gained through the PPPs in the UK, the country regarded as the
leader in PPPs in the healthcare sector, is invaluable to their future participation
in PPPs. Governments all over the world want to improve healthcare service
delivery and curb healthcare inflation. This presents opportunities to Netcare
that could arguably be in the form of a PPP. The ability to evaluate the key
success factors that will impact on these PPPs is therefore of great importance
to Netcare.
The study showed that the actual process involved in forming a PPP depends
on various key factors that impact on the outcome thereof. The role of
government is essential and it includes the creation of the infrastructure and the
legal environment for PPP, to demonstrating competence in managing PPPs,
providing the political support and achieving investor confidence.
An extensive list of key success factors was identified, but applying these
factors to two possible PPP opportunities revealed their shortcomings. It was
concluded that the list of factors cannot be applied as the ultimate checklist to
pre-determine the outcome of a PPP. This is because various factors will only
be revealed in the later stages of the PPP project life. It was also concluded
that PPP participation by the company is a priority strategic decision. The
strengths and weaknesses of the company relative to the opportunities and
threats presented then needs to be evaluated. The list of key success factors
provides an important guideline in terms of considering the specific
opportunities and threats associated with PPPs. These factors should be
considered during the various stages of the project development. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doelwat van die studie is die identifisering van die faktore wat die sukses
van Staat Privaat Vennootskappe (SPV) binne die gesondheidsorg industrie sal
bepaal, en wat deur Netcare in ag geneem moet word wanneer sodanige
vennootskappe oorweeg word.
Hierdie vennootskappe bied 'n geleentheid vir die mobilisering van privaat
fondse vir publieke dienslewering terwyl die regering deur middel van die
onderhandelde PPP ooreenkoms die verhouding bestuur en die kwaliteit van
dienslewering monitor. Die literatuurstudie het ondermeer die potensiaal van
sodanige vennootskappe in die gesondheidsorg industrie, sowel as die faktore
wat die suksesvolle uitkoms daarvan bepaal, ondersoek.
Verskeie SPV modelle en tipes vennootskappe bestaan weens die
uiteenlopende ontwikkeling van SPVs in die onderskeie lande. Die modelle tans
toegepas deur Netcare in Engeland reflekteer die eienskappe van modelle
beskryf in literatuur.
Een van die gesondheidsorg indrustrie in Suid Afrika (SA) se grootste
uitdagings is die oneweredige verdeling tussen publieke en privaat
gesondheidsorg, beide in terme van populasie verteenwoordiging en
aanwending van die beskikbare hulpbronne. Inligting aangaande die
aanwending van SPV in die gesondheidsorg industrie is baie beperk. In die
Suid Afrikaanse konteks is Netcare en Medi-Clinic die dominante rolspelers in
SPVs in die industrie.
Netcare is tans nie net die grootste privaat hospitaalgroep in SA nie, maar ook
die leier op SPV betrokkenheid in die gesondheidsorgsektor in SA. Hoewel die
huidige SPV's relatief onlangs tot stand gekom het, is daar reeds heelwat
sukses behaal. Die opbrengs gerealiseer is egter nie fenominaal nie. Die
motivering vir Netcare se betrokkenheid in hierdie vennootskappe strek egter
verder as bloot die finansiële opbrengste. Gegewe die potensiële nasionale gesondheidstelsel en die posisionering in die plaaslike mark, is dit noodsaaklik
vir Netcare om gesien te word as toegewyd aan 'n oplossing vir die
gesondheidsorg uitdaging in Suid Afrika.
Netcare se internasionale uitbreiding kan deels toegeskryf word aan die
beperkte groei geleenthede in SA. Hulle internasionale kontrakte sluit in
Engeland met onderhandeling in Portugal tans onderweg. Die ondervinding
opgedoen met die SPV's in Engeland is van onskatbare waarde gegewe
Engeland se posisie as leier op die gebied van SPV in die gesondheidsorg
industrie. Verskeie lande poog tans om hulle gesondheidsorg dienslewering te
verbeter en mediese inflasie te beperk. Dit skep potensiële SPV geleenthede
vir Netcare. Die vermoë om die kritiese sukses faktore wat die uitkoms van
hierdie SPVs sal bepaal, te kan evalueer, is dus van kardinale belang vir
Netcare.
Dit blyk uit die studie dat die proses van die ontwikkeling van SPV deur
verskeie faktore beinvloed word. Die regering van 'n land speel 'n belangrike rol
in die daarstelling van die infrastruktuur, die regsaspektelike omgewing, hulle
bevoegdheid in terme van die bestuur van SPV, hulle vermoë om politiese
ondersteuning te verleen en hulle vermoë om beleggers se vertrou te wen.
'n Omvattende lys van faktore wat impakteer op die sukses van SPV is
identifiseer. Tydens die toepassing daarvan op twee voorbeelde het dit duidelik
geblyk dat die lys nie as allesomvattend beskou kan word en aangewend kan
word om vooraf die uitkoms van 'n SPV te voorspel nie. Verskeie faktore wat
krities is in die sukses van SPV kan eers bepaal word tydens later stadiums van
die SPV. Daar is ook tot die slotsom gekom dat die firma strategie die primêre
oorweging tydens die evaluering van SPV behoort te wees. Die sterk en swak
punte van die firma relatief tot die geleentheide en bedreigings wat die SPV
inhou moet evalueer word. Die lys van faktore krities tot die sukses van SPV
dien as 'n belangrike riglyn vir die oorwerging van geleenthede en bedreigings
geassosieerd met SPV. Hierdie faktore behoort tydens die verskeie stadia van
SPV projek ontwikkeling in ag geneem te word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50166 |
Date | 12 1900 |
Creators | Hoffmann, Maria Hendrika |
Contributors | Fish, T., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences . Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 139 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0066 seconds