Return to search

Improving asset care plans in mining : applying developments from aviation maintenance

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this thesis is to compare the aviation derived reliability metric
known as the Maintenance Free Operating Period (MFOP), with the traditionally
used, and commonly found, reliability metric Mean Time Between
Failure (MTBF), which has over the years shown some innate disadvantages
in the field of maintenance. It will be shown that this is mainly due to MTBF’s
inherent acceptance of failure and the unscheduled maintenance therewith directly
connected. Moreover, MFOP is successfully applied to a mining specific
case study, as to date, no other application of the MFOP concept to the mining
sector is known.
An extensive literature study is presented, which covers concepts relevant
to the overall study and which helps to contextualise the problem, revealing the
major shortcomings of the commonly accepted MTBF metric. A methodology
to analyse systems MFOP performance, making use of failure statistics to
analyse both repairable and non-repairable systems, is presented. Validation
makes use of a case study which applies the MFOP methodology to a system,
specifically in the mining sector.
It was shown that MFOP could be applied to the data obtained from the
mining sector, producing estimates which were accurate representations of reality.
These findings provide an exciting basis on which to begin to facilitate a paradigm shift in the mind set of maintenance personnel, setting reliability
targets and dealing with unscheduled maintenance stops.
KEYWORDS: Maintenance Free Operating Period, Mean Time Between Failure,
Maintenance, Mining / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie tesis is om die Onderhoudvrye Bedryf Tydperk (OBT),
’n betroubaarheidsmaatstaf afkomstig van die lugvaart industrie, te vergelyk
met die Gemiddelde Tyd Tussen Falings (GTTF) maatstaf wat tradisioneel in
algemene gebruik is, maar wat oor die jare inherente nadele met betrekking tot
instandhouding geopenbaar het. Dit sal bewys word dat hierdie nadele hoofsaaklik
ontstaan as gevolg van die GTTF se inherente aanvaarding van failure
en die ongeskeduleerde instandhouding wat daarmee gepaard gaan. OBT word
ook suksesvol aangewend in ’n mynwese-spesifieke gevallestudie, wat aaangegaan
is aangesien geen ander sooortgelyke aanwending in die mynwese sektor
tot datum bekend is nie. ’n Breedvoerige literatuurstudie word voorgelê wat
relevante konsepte dek en die probleem binne konteks plaas, en daardeur die
hoof tekortkominge van die algemeen aanvaarde GTTF metriek ontbloot.
’n Metodologie waardeur analise van die stelsel werkverrigting van die OBT
uitgevoer kan word met gebruik van onderbrekings statistiek om herstelbaar
sowel as onherstelbare stelsels te analiseer, word voorgestel. Geldigheid word
getoets deur ’n gevallestudie wat die OBT metodologie aangewend word spesifiek
vir ’n stelsel in die mynwese Dit is bewys dat OBT toegepas kan word op data afkomstig van die mynwese
sector, en skattings lewer wat akkurate voorstellings is van die werklikheid.
Hierdie bevindinge is opwindend, en dit dien as die basis vir ’n die
aanwending van ’n paradigmaskuif in die benadering van instandhoudingspersoneel
tot die daarstelling van teikens vir betroubaarheid en ook in hul
hantering van ongeskeduleerde instandhoudingsophoud.
SLEUTELWOORDE: Onderhoudvrye Bedryf Tydperk, Gemiddelde Tyd Tussen
Falings, Onderhoud, Mynbou

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/71813
Date12 1900
CreatorsAl Shaalane, Amir
ContributorsVlok, P. J., Schutte, C. S. L., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format156 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0106 seconds