Return to search

Relasiebeeld van begaafde Tourettesindroomlyers / Relationship images of gifted Tourette Syndrome sufferers

In hierdie studie is Tourettesindroom as neuro-genetiese toestand aangespreek en die wyse waarop

dit in verskillende leer-, gedrags- en emosionele problema by begaafde Tourettesindroomlyers
manifesteer. Begaafde Tourettesindroomlyers se relasievorming en leefwereldstigting
word gekonstitueer met hul kognitiewe en affektiewe vermoans asook genetiese potensiaal, wat vir
beida hul Tourettesindroom en begaafdheid verantwoordelik is. Die verwarring tussen
begaafde Tourettesindroomlyers se superieure intellek en hul emosionele onvolwassenheid is die
oorsaak van hul relasieprobleme. Negatiewe betekenisgewing en betrokkenheid by hulle
relasievorminge bel"nvloed elke faset van hul menswees en gee aanleiding tot die degradering van
hul siening van hul eie waarde.


Gebrekkige kennis oor begaafdheid en Tourettesindroom veroorsaak dat waardevolle potensiaal en
talente vir Suid-Afrika verlore gaan. Daarom moet daar daadwerklike pogings aangewend word om
kennis oor begaafde Tourettesindroomlyers aan ouers, skole en universiteite, beskikbaar te stel met
'n konstruktiewe plan van aksie ter ondersteuning van die betrokkenes en tot voordeel van
Suid-Afrika. / This study addresses Tourette syndrome as a neuro-genetic condition and the manner whereby it

manifests itself in various learning, behavioural and emotional problems experienced by gifted
Tourette syndrome sufferers. Their relationship-formation and life world are constituted by
their cognitive, emotive and genetic capacity which manifests itself in Tourette syndrome and
giftedness. The emotional immaturity which accompanies their superior intellect causes
disorientation which results in problems in their relationships. Negative connotations and
involvement in their relationship-formation influences each facet of their being and gives rise to
the lowering of their perception of their self worth.


In South Africa, valuable potential and talent is lost because of an inadequate knowledge of
giftedness and Tourette syndrome. Efforts must be directed towards making information about gifted
Tourette syndrome sufferers available to parents, schools and universities. A constructive plan
of action is necessary that will support gifted Tourette syndrome sufferers to the benefit of
South Africa. / Psychology of Education / M. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17493
Date06 1900
CreatorsMoller, Hendrina Cecilia
ContributorsStrydom, I. (Irene)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (xxiv, 342 leaves)

Page generated in 0.0016 seconds