Return to search

Strafregtelike aanspreeklikheid vir handeldryf in verbode afhanklikheidsvormende medisyne

Text in Afrikaans / Die Wet op Misbruik van Afhankl ikheidsvormende Stowwe beheer tans die
regsposisie betreffende die misbruik van dwelmmiddels. Orie klasse
afhankl ikheidsvormende medisyne word geskep waarvan slegs die handeldryf
in verbode afhankl ikheidsvormende medisyne bespreek word. Benewens die
gewone betekenis van handeldryf, het die Wetgewer 'n uitgebreide betekenis
daaraan gegee om begrippe soos "oorlaai", "toediening", "versending" en
"voorskryf" in te sluit. Die vermoedens, wat die Wetgewer in die Wet
ingebou het om die taak van die vervolging te vergemakl ik, sowel as die
voorverelstes vir die inwerkingstel I ing daarvan, word bespreek. Verbode
Afhankl ikheidsvormende medisyne word gelys in Deel I in die Bylae tot die
Wet en die strekking van die bewyslas op die vervolging word bespreek.
Geen statut~re regverdigingsgronde word geskep nie, maar die gemeenregtel
ike regverdigingsgronde behoort hier aanwending te vind. Opset blyk die
vereiste skuldvorm te wees. Wet 101 van 1965 en Wet 41 van 1971 oorvleuel
tot 'n sekere mate en by botsende bepal ings sal die 1971-wet voorkeur
geniet. / The law with regard to the dependance-producing drugs is governed by the
Act on the Misuse of Dependence-producing drugs. The Act distinguishes
between three types of dependence-producing drugs and the work focuses
only on prohibited dependence-producing drugs. The lawmaker gave extended
interpretation to the term" dealing in" to include aspects Iike the
transfer from one vehicle to another, administering, dispatching and
prescription. Certain presumptions which Iighten the burden of proof on
the prosecution were introduced in the act and the prerequisites for their
operation are discussed. No statutory defences are created but it is
submitted that common law defences should apply. Intention is set down to
constitute the required mens areas. Act 101 of 1965 and Act 41 of 1971
overlap on certain aspects where sections are in conflict with each other,
the latter Act should receive preference. / Criminology and Security Science / LL.M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17830
Date11 1900
CreatorsVolschenk, Cornelis Theodoris
ContributorsMare, M.C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (50 leaves)

Page generated in 0.0048 seconds