Return to search

Anargie in die beloofde land : 'n holistiese benadering tot die 'Rigtertyd'

Text in Afrikaans / Die verhandeling behels 'n holistiese benadering tot die geskiedenis van die Israelitiese stamme/clans gedurende die 'tyd van die Rigters' (soos in die Ou Testament gereflekteer). Na my mening het 'n holistiese benadering die potensiaal om 'n meer komprehensiewe beeld van die 'Rigtertyd' te verkry. 'n Vierledige ondersoek na die
situasie van die Israelitiese stamme/clans word daarom aan die hand van die politieke konteks, die sosio-kulturele en ekonomiese situasie, die godsdienstig-ideologiese aspek en die literere dimensie gedoen. In die laaste hoofstuk is daar gepoog om die verskillende dimensies op mekaar te betrek. Opsommend kan gese word dat byna alle aktiwiteite gedurende hierdie periode ongestruktureerd en sonder orde was, dit wil se daar was anargie in die Beloofde Land.
ยท Elkeen het gedoen wat reg was in sy eie oe' (Rgt 21 :25). / This dissertation deals with a holistic approach towards the history of the Israelite tribes/clans throughout the 'period of the Judges' (as referred to in the Old Testament). In my opinion, a holistic approach has the potential to offer a more comprehensive analysis of the 'period of the Judges'. A fourfold investigation into the situation of the Israelite tribes/clans is carried out involving the political context, the socio-cultural and economic situation, the religious-ideological aspect and the literary dimension. In the last chapter an attempt is made to integrate the different dimensions. To conclude, it can be said that nearly all phenomena in the tribal period was characterized
by a lack of structure or order, in other words, there was anarchy in the Promised Land.
'Everyone did what was right in his own eyes' (Jdg 21 :25). / Biblical and Ancient Studies / M.A. (Bybelkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17187
Date06 1900
CreatorsLe Roux, M.
ContributorsScheffler, Eben
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (vii, 210 leaves)

Page generated in 0.0029 seconds