Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: The last decade has seen a continuing erosion of trust in business. Companies
inability to realise trust in practice has created public cynicism and mistrust. This
eruption of mistrust compelled business to ask why trust has become as issue
of concern and how one can re-establish trust in commerce. The study will
investigate the functioning of the concept of trust in business. Our hypothesis is
that a move from mistrust to trust in the current business environment is only
possible through a change in our understanding of ethics. A mere change in
business processes or a tightening of corporate governance and compliance
will not help us to move away from the culture of suspicion that is negatively
influencing our business environment. We will propose the work of Emmanuel
Levinas as an ethical alternative to the de-ontological and teleological
approaches that are currently dominating our understanding of business ethics.
Using some of his key concepts we construct what we call an 'embodied trust'.
This form of trust is grounded in responsibility towards the other, and not in the
rational sentiments of the egotistical subject. We complement this more
philosophical approach to trust by building a business case for it by looking at
the way it functions in various business instances. We acknowledge that a lot of
what we have discussed is already an implicit part of what is happing in the
business community. By looking at issues such as integrity, transparency I
leadership, corporate culture, stakeholders, corporate social responsibility,
branding and corporate governance, we highlight the existing forms of trust that
already adhere to the discussed ethical requirements, and indicate the direction
that business needs to take to cultivate this kind of trust in all its business
processes. We conclude our study by giving two examples that will serve as
illustration of our argument. The first being Regal Bank as an example of
'embodied mistrust' and the second being Allan Gray as an illustration of
'embodied trust'. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die laaste dekade is gekenmerk deur 'n voortdurende erosie van vertroue in die
sakewereld. Maatskappye se onvermoe om in die praktyk vertroue te skep, het
verder bygedra tot openbare sinisme en wantroue in sakepraktyke. Hierdie
ontploffing van wantroue het organisasies genoop om te besin oor waarom
vertroue so 'n belangrike kwessie is, en oor hoe om dit te herstel. Hierdie studie .
ondersoek die wyse waarop die konsep van vertroue in besigheid funksioneer.
Dns hipotese is dat die verskuiwing van wantroue na vertroue in die heersende
besigheidsomgewing aileen moontlik is deur 'n veranderde begrip van etiek. Die
blote verandering in besigheidsprosesse of 'n verskerping van korporatiewe
beheer en nakoming van reels sal cns nie help om weg te beweeg van 'n
kultuur van agterdog wat besig is om cns besigheidsmilieu negatief te be"(nvloed
nie. Ons stel die werk van Emmanuel Levinas as 'n etiese alternatief voar om
die de-ontologiese en teleologie5e benaderings te vervang wat tans cns beg rip
van besigheidsetiek oorheers. Deur van sy sleutelbegrippe te gebruik,
konstrueer ons wat ons noem 'n 'beliggaamde vertroue'. Hierdie vorm van
vertroue is gegrond in verantwoordelikheid teenoor die ander en nie in die
rasionele trekke van die egotisiese subjek nie. Ons komplementeer ons
filosofiese benadering tot vertroue met 'n praktiese kyk op hoe dit funksioneer in
verskillende besigheidsprosesse. Baie van dit wat ons bespreek, is reeds
implisiet deel van dit wat gebeur in die bre;; besigheidsgemeenskap. Deur te
kyk na sake soos integriteit, deursigtigheid, leierskap, korporatiewe kultuur,
belanghebbendes, korporatiewe sosiale verantwoordelikheid, handelsmerke en
korporatiewe beheer, wys ons uit hoe bestaande vorme van vertroue reeds
voldoen aan ons voorgestelde etiese voorwaardes. Hiermee saam gee ons ook
die rigting aan waarin besigheid moet ontwikkel om die tipe vertroue deel te
maak van al sy besigheidsprosesse. Ons sluit die studie af deur twee
voorbeelde te gee ter illustrasie van ons argument. Die eerste is die van Regal
Bank as 'n voorbeeld van ' beliggaamde wantroue' en die tweede is die van
Allan Gray as 'n illustrasie van 'beliggaamde vertroue'.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20838 |
Date | 03 1900 |
Creators | Fouche, J. B. |
Contributors | Esterhuyse, W., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0016 seconds