Return to search

Die rol van die skoolhoof in die transformasie van Afrikaansmediumskole / B.P. Smit

Die uitdagings wat in skare ontstaan het as gevolg van transformasie plaas die moderne skoolhoof se bestuursleierskap onder die vergrootglas. Skoolhoofde benodig radikale metodes van benadering in hul bestuurstyle en fokus. Die interpretering en implementering van transformasie gee aanleiding tot onduidelikheid en verrykende kompieksiteit. Van skoolhoofde word verwag am antwoorde en oplossings te vind vir transformasie en terselfde tyd word van hulle verwag am effektiewe en doeigerigte onderrig en leer daar te stel.
Hoofstuk 1 handel kortliks oar die bree probleemvrae van transformasie wat in skole plaasvind. Die benadering en gevolge, direk of indirek, wat met die skoal hoof se bestuurstyl gepaard gaan word bestudeer. Die bestuurstyl, benadering en veranderings wat met transformasie gepaard gaan en hoe skoolhoofde hulself moet herontwerp, te same met hulle skoal am aan die behoeftes en else van transformsasie te voldoen word bestudeer. Verder wys dit daarop dat 'n gedeeltelike en algehele persoonlike transformasie benodig word am transformasie te laat plaasvind vir mod erne skole van die een-twintigste-eeu. Daar word oak aandag geskenk aan die doel en metode van die navorsing. Verder word daar oak aandag gegee aan probleemvrae wat met behulp van die Iiteratuurstudie en empiriese ondersoek beantwoord sal word.
'n Suid-Afrikaanse perspektief en die invloed, gevolge van transformasie word in die daaropvolgende hoofstuk (hoofstuk 2) bestudeer. Hoewel baie klem op transformasi~ geplaas word, dui die hoofstuk aan dat transformasie onderwys vanaf Jan van Riebeeck se tyd met ons is, verskans onder verskeie name en benaderings. Verskeie filosofiese benaderings word ondersoek en hoe dit in 'n mod erne era toegepas kan word. Minder bekend, maar met ononderhandelbare gevolge is die Suid-Afrikaanse Grondwet en beleidsraamwerk rakende die onderwys. Ten einde word verskeie implikasies van transformasie in die onderwys ondersoek.
Hoofstuk 3 word gewy aan die bestuursleierskap van die moderne skoolhoof. Aandag word geskenk aan die sieninge rakende wat leierskap is en wat verwag word van 'n leier asook die kompleksiteit van moderne leierskap. Verder word 'n verskeidenheid van leierskapmodelle en dimensies bestudeer en bespreek wat bydra tot die kompleksiteit van bestuursleierskap. Omdat leierskap nie vir aile persone 'n eenstyl kan wees nie word verskillende leierskapstyle bestudeer wat afsonderlik en gekombineerd in suksesvolle bestuursleierskap situasies gebruik kan word.
Transformasie bring mee dat moderne skoolhoofde sekere karaktereienskappe moet he en stel gevolglik sekere en uitdagende professionele eise aan die skoolhoof. Transformasie het ook tot gevolg dat die rol van die skoolhoof in SuidAfrika drasties verander, wat meebring dat hoofde hul benadering tot skoolbestuur en spesifiek hul benadering tot transformasie onderwys indringend moet hersien. Ten einde bestudeer hoofstuk 3 sekere uitdagings wat aan die skoolhoof in 'n moderne onderwysmilieu gerig word.
In hoofstuk 4 is gepoog om die navorsingsontwerp deeglik te beskryf. Die meetinstrument (vraelys) is 'n selfontwerpte vraelys wat uit vrae bestaan wat deur respondente beantwoord moes word. Die ontwerp van die vraelys vir skoolhoof en onderwyser respondente is van so aard dat dit met mekaar ooreenstem. In die beantwoording van die vraelyste het respondente vier keuses van antwoorde gehad. Die administratiewe prosedures wat gevolg is met die vraelyste is ook aangedui. Die statistiese tegnieke en prosedures is ook volledig uiteengesit en verduidelik. Die hoofstuk sluit ook in die uiteensetting van die faktoranalise, bepaling van betroubaarheid van die vraelyste en die bepaling van effekgroottes van verskille tussen die groepe respondente. In die volgende hoofstuk is die empiriese ondersoek en resultate verder verduidelik word.
In hoofstuk 5 is die resultate van die inligting wat in die vraelyste verkry is asook die statistiese ontleding daarvan volledig weergegee. Bepaling van frekwensies en gemiddeldes van vraelyste aan skoolhoofde en personeel word weergegee. Die bevindinge van die vraelyste vir beide skoolhoofde en personeel dui slegs die hoogste en laagste uitvalle aan. Vergelyking tussen die hoogste en laagste uitvalle van die vraelyste aan skoolhoof en personeel respondente word ook aangedui.
Met 'n faktoranalise is die verskillede faktore uit skoolhoof en personeel vraelyste aangedui. 'n Betroubaarheids toets is gedoen met behulp van die Cronbach-Alfa Koeffisient . Verder is die gemiddeldes en standaardafwykings van die items van skoolhoof en personeel vraelyste bepaal. Die statistiese verskille tussen skoolhoof en personeel met betrekking tot elke faktor is ook bepaal. Statistiese verskille tussen hoer-en laerskole en verskille tussen verskillende ouderdomsgroepe met betrekking tot die 6 faktore is ook gedoen.
In die volgende hoofstuk is gevolgtrekkings uit die resultate van die navorsing gemaak word. Daar is gepoog word om aanbevelings uit die gevolgtrekkings aan die hand te doen. Verder is gepoog word om rigting vir verdere navorsings aan die hand te doen.
In hoofstuk 6 is die probleem en doelstelling kortliks bespreek. Dit word opgevolg deur te kyk na die literatuurstudie en bevindinge met betrekking tot die literatuurstudie. Daar is ook aandag gegee aan bevindinge met betrekkinge tot navorsingsdoelwite. Verder is die empiriese navorsing en bevindinge met betrekking tot die empiriese ondersoek aangedui. Riglyne vir die verbetering van die rol van die skoolhoof word ook in hierdie hoofstuk aangedui. Die hoofstuk sluit ook in aanbevelings wat gedoen is aan die hand van bevindinge wat gemaak is. Ten einde is aanbevelings gemaak vir verdere navorsing. / ABSTRACT: The management leadership of the modern principal has been placed under the magnifying glass due to the challenges brought about in schools by transformation. School principals are in need of radical methods of approach to their management styles and focus. Interpretation and implementation of transformation lead to obscurity and far reaching complexity. School principals are expected to provide answers and solutions for transformation while at the same time putting effective and purposeful education in place.
Chapter 1 gives a brief overview of the broader problem of transformation in schools. The approach and results, either direct or indirect, that are linked to the management style of the principal are studied. The management style, approach and changes due to transformation, has principals need to re-invent themselves and their schools to fulfil the needs of transformation, are also studied. It points out that a partial or even complete personal transformation in modern schools of the twenty first century. Attention is given to afforded problematic questions that will be answered by means of the literature study and empirical investigation.
A South African perspective and the influence and consequences of transformation are discussed in the subsequent chapter (chapter 2). Although transformation is emphasized, this chapter reveals that diverse teaching and education have been with us since the time of Jan van Riebeeck, entrenched by various names and approaches. Various philosophical approaches and their applications in the modern era are investigated. Perhaps not as well-known, but with non-negotiable results, is the South African Constitution and Management framework regarding education. Therefore various implications of transformation for diverse education are investigated.
Chapter 3 is dedicated to leadership in management of modern school principals. Attention is given to views as to what leadership is, what is expected of a leader as
well as the complexities of modern leadership. A number of leadership models and dimensions that add to the complexity of leadership in management are studied as leadership can never be the same for all people. These varying styles of leadership can be used separately or in combination for successful management leadership. Transformation has resulted in school principals having to possess certain characteristics. This results in specific and challenging professional demands on the school principal. Transformation has brought about dramatic changes to the role of school principals in South Africa. This in turn has caused principals to revise their approach to diverse and transformation education. To this end chapter 3 studies certain challenges to the school principal in the modern education milieu.
In chapter 4 the research concept has been explained. The measuring instruments (questionnaires) is a self conducted questionnaire that consist of questions that must be answered by the respondents. The questionnaire concept for principals and teachers is of such a nature that it is corresponding with one another. In answering the questions the respondents have four possible answers to choose from. The administrative procedures that was followed are also indicated. Statistic techniques and procedures are explained and set out in detail. The chapter include the layout of the factor analysis, reliability of the factors and the determining of effect valuation between different groups of respondents.
The empirical investigation and its results will be explained in the next chapter.
In chapter 5 the results of the information from the questionnaires are given. There is a detailed statistical analysis of all information. The frequency and averages of questionnaires completed by principals and educators are determined and explained. Findings indicate only the highest and lowest fall-outs of the questionnaires of principals and educators respondents.
The factor analysis is an indication of the different factors from principal and educator questionnaires. A reliability test was done by means of the Cronbach
Alpha Coefficient. The averages and standard deviations of the items of principals and educators questionnaires were determined, as were the statistical differences between high and primary schools and the differences between age groups with reference to the six factors. In the next chapter conclusions are drawn from the results of the research. Recommendations were suggested with reference to the conclusions. Possible areas for future research are also be suggested.
The problem and objectives of the study were briefly discussed in chapter 6. The literary study and its results were discussed. Attention was also be focused on the results with reference to the research objectives. The empirical research and its results have also been discussed in detail. Guidelines for the improvement of the role of the principal are given in this chapter. Recommendations which have been made with reference to the findings of the study are included and finally recommendations for further research have been suggested. / Thesis (M.Ed.)--North-West University, Potchefstroom Campus, 2010.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:nwu/oai:dspace.nwu.ac.za:10394/4997
Date January 2010
CreatorsSmit, Barend Petrus
PublisherNorth-West University
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans, other
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0021 seconds