Return to search

Die sielkundige aanpassing van drie groepe Bantoes volgens die Rorschach toets

Die huidige belangrike rol wat die Bantoe van Afrika in internasionale sake speel, is welbekend. So ook die belangrikheid van die Suid-Afrikaanse Bantoe. Hierdie belangrikheid van die Bantoe het egter verbasend skielik en vinnig gekom, so vinnig dat wetenskaplike kennis van hom as mens, nie kon tred hou nie, met die gevolg dat die beskaafde wereld hom swak ken. Die doel van hierdie proefskrif is dan ook om meer Iig te probeer werp op die persoonlikheid van die Bantoe en die lnvloed wat die snel veranderende omstandighede op hom uitoefen. Ten einde die maksimum waarde uit die Rorschach toets wat aangewend is, te verkry, is dlt nodig om beide die determinants berekenings sowel as die inhoudsanalise in berekening te bring. Vir navorsingsdoeleindes waar die resultate van verskeie proefpersone saamgevoeg word in verskiIlende groepe, is dit egter 'n moelIike taak om die gegewens kwantitatief hanteerbaar te kry. Dit is die rede waarom in hierdie studie van ordeskale gebruik gemaak is wat vir die doel heel doeltreffend blyk te gewees het.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:rhodes/vital:3203
Date January 1968
CreatorsDu Preez, Pieter Hendrik
PublisherRhodes University, Faculty of Humanities, Psychology
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis, Doctoral, PhD
Format374 leaves, pdf
RightsDu Preez, Pieter Hendrik

Page generated in 0.002 seconds