Return to search

Financial literacy as core competency of South African military officers : a measurement instrument

Thesis (PhD (School of Public Management and Planning
))—University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT:
Since 1994, education and training in South Africa has experienced various changes,
driven mainly by the Green Paper on Skills Development and the White Paper on
Education which set objectives and outcomes and gave guidelines on how education
and training should be approached, planned, and managed.
The White Paper on Education necessitated change in SA tertiary institutions such
as Stellenbosch University and its respective faculties. The Faculty of Military
Science, which is situated at the South African Military Academy (SAMA) in
Saldanha, accepted the challenge of contributing to the full personal development of
students, by undertaking to shape people capable of organising and managing
themselves and their human activities, including their financial activities, responsibly
and effectively.
The success of higher education institutions in empowering young people to be
financially capable is questioned by various publications and surveys. Preliminary
findings from surveys in 2004 and 2005 among students at the SAMA suggest that
they are largely financially illiterate, thus potentially economically volatile.
These findings introduce the research problem and serve as a foundation for the
development of a scientific, socially relevant, valid and reliable financial literacy
measurement instrument. A combined qualitative and quantitative research
methodology is applied to develop a measurement instrument, which is then
assessed for validity and reliability by applying it in a case study.
The secondary objective of this research is the social study of the financial
knowledge, financial behaviour and financial attitude levels of individuals. To ensure
relevance between the case study and the measurement instrument, financial literacy
is initially evaluated as a management competency. Financial literacy is stated as a
key competency in the South African National Defence Force (SANDF).
The financial literacy measurement instrument was constructed after an exploration
of the contextual and conceptual nature of financial literacy. A questionnaire was
selected as the ideal method of gathering the required information. The
questionnaire’s validity and reliability were assessed as part of descriptive research in the development phase, as well as in the case study. The face and content validity
were proven through input from respondents and subject experts.
Reliability of the measurement instrument was assessed by calculating item difficulty,
item discrimination, means, standard deviations and ultimately the internal
consistency of the financial knowledge, behaviour and attitude sections of the
measurement instrument.
In the case study first-year students achieved an average of 50.17% for their financial
knowledge although they rated their own knowledge levels to be 60.8%. The
respondents struggled most with questions pertaining to investment, insurance, and
inflation, and least with retirement and income and expenditure questions.
This research underlines the importance of financial literacy as a management
competency and its importance at a global, national, organisational and personal
level. It produces a valid and reliable financial literacy measurement instrument that
can be used by different stakeholders in South Africa to assess financial knowledge,
behaviour and attitude, and thus indicate where intervention is required. Having a
valid and reliable measurement instrument for measuring financial literacy creates
opportunity for future research and development. / AFRIKAANSE OPSOMMING:
Sedert 1994 het die opvoeding- en opleidingsteater in Suid-Afrika dramatiese
veranderinge ondergaan met veral die die Groenskrif op Vaardigheidsontwikkeling en
die Witskrif op Opvoeding, wat die doelwitte en uitkomste gestel het en die toon
aangegee het in terme van hoe opvoeding en opleiding aangepak, beplan en bestuur
behoort te word.
Verandering genoodsaak deur die Witskrif op Opvoeding sou by assosiasie ook
verandering noodsaak in SA tersiêre inrigtings soos Stellenbosch Universiteit en haar
fakulteite. Die Fakulteit Krygskunde, gevestig by die Suid-Afrkaanse Millitêre
Akademie (SAMA) in Saldanha, het die uitdaging aanvaar om by te dra tot die totale
persoonlike ontwikkeling van studente deur te onderneem om mense te vorm wat in
staat sal wees om hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend te
bestuur, insluitend hul finansiële aktiwiteite.
Hoër Onderwys se sukses met die bemagtiging van jong mense tot finansieel
vaardige individue is deur verskeie navorsingsverslae bevraagteken. Voorlopige
bevindinge van studies in 2004 en 2005 onder voograadse studente van die SAMA is
dat hulle grootliks finansieel ongeletterd is en gevolglik ekonomies kwesbaar.
Die bevindinge is die vertrekpunt van die probleemstelling vir hierdie studie, en vorm
die basis vir die ontwikkeling van 'n wetenskaplik- en sosiaalrelevante, geldige en
betroubare finansiële geletterdheidsmetingsinstrument. 'n Gekombineerde kwalitatiefkwantitatiewe
navorsingsmetodologie is toegepas in die ontwikkeling van 'n
metingsinstrument, en die verbandhoudende bepaling van sy geldigheid en
betroubaarheid deur die toepassing daarvan in 'n gevallestudie.
Die sekondêre doelwit van hierdie navorsing is die sosiale studie van die finansiële
kennis-, finansiële gedrags- en finansiële houdingsvlakke van individue. Ten einde
relevansie tussen die gevallestudie en die metingsinstrument te verseker, is
finansiële geletterdheid aanvanklik as 'n bestuursvaardigheid geëvalueer. Finansiële
geletterdheid word in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW), as
kernvaardigheid aangedui.
Die finansiële geletterdheidsinstrument is gekonstrueer na 'n verkenning van die
konteksuele en konsepsuele aard van finansiële geletterdheid. 'n Vraelys is geselekteer as die ideale metode om die relevante data te bekom. Die vraelys se
geldigheid en betroubaarheid is as deel van deskriptiewe navorsing in die
ontwikkelingsfase, en ook tydens die gevallestudie, bepaal. Die gesigs- en
inhoudsgeldigheid is bevestig deur respondentterugvoer en vakspesialisinsette.
Betroubaarheid van die metingsinstrument is bepaal deur die berekening van
itemmoeilikheidsgraad, itemdiskriminasie, gemiddelde, standaardafwyking en
uiteindelik interne betroubaarheid van die finansiële kennis-, gedrags- en
houdingsafdelings van die metingsinstrument.
In die gevallestudie, het eerstejaarstudente 'n gemiddeld van 50.17% vir die
kennisfaktor behaal, alhoewel hulle hul eie kennisvlakke gemiddeld as 60.8%
aangedui het. Respondente het hoofsaaklik gesukkel met kennisvrae wat handel oor
beleggings, versekering en inflasie. Hul het die minste gesukkel met kennisvrae wat
handel oor aftrede en inkomste en uitgawes.
Hierdie navorsing bevestig die belangrikheid van finansiële geletterdheid as
bestuursvaardigheid, asook op 'n globale, nasionale, organisatoriese en persoonlike
vlak.
Hierdie studie het 'n geldige en betroubare finansiële geletterdheidsmetingsinstrument
opgelewer; een wat deur diverse finansiële geletterdheidsaandeelhouers
in Suid-Afrika aangewend kan word. Hierdie metingsinstrument sal empiriese inligting
oor finansiële kennis-, gedrags-, en houdingsvlakke genereer en aantoon waar
intervensie benodig word. Die belangrikheid van finansiële geletterdheid, sowel as
die noodsaak vir 'n geldige en geloofwaardige metingsinstrument, is geleenthede vir
verdere navorsing en ontwikkeling.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/1087
Date12 1900
CreatorsVan Nieuwenhuyzen, Bernard J.
ContributorsSchwella, E., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Management and Planning.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0032 seconds