Return to search

The effect of barefoot training on speed, agility, power and balance in netball players

Thesis (M Sport Sc)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The running industry has seen a lot of changes over the past years. Minimalistic
footwear and barefoot training are redefining the running industry and community.
These new developments have led to extensive research being conducted on the
effects of barefoot running on kinetics, kinematics, energy expenditure and the
prevention of injuries. Most of the shoe manufacturers have come up with an idea to
mimic barefoot running. Barefoot running has shown to increase running economy
and decrease impact forces. Inconclusive evidence exists as to whether barefoot
training improves proprioception and muscle strength or reduces running-related
injuries.
The primary aim of the study was to determine the effects of barefoot training on
speed, agility, power and balance in netball players.
Twenty women netball players (age: 20 ± 2 years) volunteered for the study and were
randomly assigned to the barefoot group (n = 10) and the shod group (n = 10). All
participants had to attend at least 14 training sessions, where the barefoot group
gradually increased the barefoot exercise time. Speed, agility, vertical jump height,
single leg stability and lower leg circumferences were measured prior to and after
completion of the intervention programme.
At the completion of the intervention programme, participants had to give verbal
feedback regarding their subjective experience of barefoot training. Seventy percent
of the barefoot participants preferred barefoot training to shod training. The speed
test showed a small improvement over 10-metres (P > 0.05), but not over 20-metres
(P > 0.05).Agility had a significant improvement (0.14 seconds ± 0.10 seconds; P <
0.05) on the left and right leg (0.19 seconds ± 0.07 seconds; P < 0.05) for the
barefoot group. There was also an improvement in the single leg stability with the
right leg showing a significant improvement (P < 0.05) in anterior/posterior,
medial/lateral and overall stability for the barefoot group. All except the left
anterior/posterior index had a small practical effect post-intervention. No significant
increases were found in the circumferences or the vertical jump height. The results show that barefoot training results in improved agility and single leg
stability, compared to shod training. The effect it has on the prevention of injuries
could not be determined, as the duration of the study was too short. In conclusion it
can be deduced that barefoot training has a positive effect on agility and stability,
thus possibly leading to improved performance. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar het baie veranderinge in die hardloopwêreld plaasgevind die afgelope paar jaar.
Minimalistiese skoene en kaalvoetoefening is van die grootste redes daarvoor. Baie
navorsing oor die effek van kaalvoet hardloop op die kinetiese en kinematiese
veranderinge in die voet, sowel as die energieverbruik en die voorkoming van
beserings is die laaste tyd gedoen. Die meeste van die groot skoenvervaardigers het
ook nie agtergebly nie en spog elk met hul eie minimalistiese skoen.
Daar is reeds bewys dat kaalvoetoefening effektiwiteit tydens hardloop verbeter en
dat die kragte wat op die liggaam inwerk tydens kaalvoetaktiwiteite, minder is tydens
kaalvoethardloop as wanneer daar met skoene gehardloop word. Baie navorsers
beweer ook dat kaalvoetoefening propriosepsie en spierkrag verbeter en dat oefengeïnduseerde
beserings verminder word as gevolg daarvan. Hierdie bewerings is
egter nog nie deur die navorsing bewys nie en kan dus net as bewerings gesien
word.
Die hoofdoel van die studie was om die effek van kaalvoetoefening op die spoed,
ratsheid, plofkrag en balans van netbalspelers te bepaal.
Die steekproef het uit 20 vroulike netbalspelers bestaan (ouderdom: 20 ± 2 jaar), wat
lukraak in die kaalvoet- (n = 10) en die kontrole groep (n = 10) opgedeel is. Daar is
van die spelers verwag om ‘n minimum van 14 oefensessies by te woon. Tydens die
oefensessies het die kaalvoet-groep die hoeveelheid tyd wat hulle kaalvoet
oefeninge doen stelselmatig vermeerder. Spoed, ratsheid, vertikale sprong hoogte,
eenbeen stabiliteit en omtrekke van die onderbeen is voor en na die
intervensieprogram gemeet.
Die spelers hetverbale terugvoering gegee oor hul ervaring van kaalvoetoefening. ‘n
Meerderheid van die deelnemers (70%) het kaalvoetoefening bo oefening in skoene
verkies. Daar was ‘n effense verbetering in die 10-meter spoedtoets (P > 0.05), maar
oor 20-meter kon dit nie volgehou word nie. ‘n Betekenisvolle verbetering tydens die
ratsheid toets is waargeneem vir die linker- (0.14 sekondes ± 0.10 sekondes; P < 0.05) en regterbeen (0.19sek ± 0.07sek; P < 0.05) van die kaalvoetgroep. Daar was
ook ‘n verbetering in die stabiliteit van die regterbeen in die anterior/posterior,
mediaal/lateraal en algemene stabiliteit (P < 0.05). Daar was ‘n klein praktiese effek
in al die post-intervensie metings ten opsigte van stabiliteit, behalwe vir die
anterior/posterior indeks van die linkerbeen. Geen betekenisvolle verskille het na die
intervensie voorgekom vir die plofkrag of onderbeen omtrekke nie.
Die resultate van die studie dui daarop dat kaalvoetoefening kan lei tot ‘n verbetering
in ratsheid en stabiliteit. Die invloed wat kaalvoetoefening het op die voorkoming van
beserings kon egter nie bepaal word nie, aangesien die duur van die studie nie lank
genoeg was nie. Die gevolgtrekking van die studie is dat kaalvoetoefening ‘n
positiewe effek op ratsheid en stabiliteit het, dus kan dit ook moontlik ‘n positiewe
effek op prestasie hê.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/18021
Date12 1900
ContributorsVenter, Ranel, De Villiers, Johanna Elsabe, Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Sport Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxvi, 106 p. : ill. (some col.)
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0026 seconds