Return to search

Managing in the age of wisdom : where information and knowledge are impregnated with purpose and principles

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this research report is to fully understand the developing of a new
age of wisdom. Society is constantly evolving and changing. Within society,
there are different generations interacting with each other. Due to the speed of
infonnation flow huge generation gaps have developed. This has led to a state of
chaos. The report argues that infonnation and knowledge must change into
wisdom, thus restoring stability to society. To make such a change, an
understanding must be formulated about the wisdom worker, the type of leader
who will lead them, as well as the company. Changes must take place in
business, or else, the most talented people will leave.
The literature investigation concentrates on the central aspects pertaining to this
research, namely the understanding of the current society and the different
generations. Through literature review, a better understanding is developed
about the current chaotic business environment, as well as the evolving of the
knowledge worker into the wisdom worker. Different authors' views are combined
to develop the characteristics of the wisdom leader and the new structure of the
wisdom economic organisation.
Themes emerged from the investigation. The general principles of new society
was centered out, the coming of the next generation, finding balance in life
through five different intelligences, the new generation leader and wisdom
workings within the visionary company structure.
From the research report it is clear that employees experience a growing need to
make work more meaningful and attractive. Due to increasing productivity
pressure, employees are starting to look at alternatives. For the wisdom worker,
financial well ness is subjective to a life filled with principles and values. They
want work to be part of their lives, not the only life they know. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die navorsingsverslag is om die ontwikkeling van 'n era van
Wysheid te verstaan. Die gemeenskap is voortdurend besig om te verander en te
ontwikkel. Binne die gemeenskap is daar verskiHende aktiewe generasies. Groot
gapings is besig om te ontstaan tussen die generasies, as gevolg van die
toenemende spoed waarteen inligting vloeL Die verslag argumenteer dat inligting
en kennis verander moet word in wysheid wat sodoende stabiliteit sal gee aan
die gemeenskap. Om so 'n verandering Ie maak, is dil nodig om die Wysheidswerker
te verstaan , die tipe leier wat nodig is om hulle te lei, sowel as die tipe
maatskappy waarin Wysheids-werkers wit werk.
Die literatuurondersoek fokus op die sentrale aspekte van die navorsing naamlik
om 'n onderliggende begrip teo vorm ten opsigte van die gemeenskap en die
verskillende generasies. Daarmee saam word 'n meer volledige beg rip gevorm
van die chaotiese besigheidsomgewing en die evolusie van die
Kundigheidswerker na 'n Wysheidswerker. Verskillende skrywers se opinies
word gekombineer om die karakterĀ·eienskappe van die wysheids-Ieier en -
maalskappy Ie onlwikkel.
Uit die ondersoek ontvou die algemene beginsels van 'n nuwe gemeenskap en
die koms van die volgende generasie. Balans kan gevind word deur te fokus op
vyf verskillende intelligensies. Die beginsels van die nuwe generasie leier word
bespreek en die wysheidswerking binne die raamwerk van 'n visie-gerigte
maatskappy slrukluur.
Oil blyk duidelik uil die studie dat daar 'n groeiende behoefte is by werknemers
am werk meer betekenisvol en aantreklik te ervaar. As gevolg van toenemende
produkliwileilsdruk, begin werknemers na allernaliewe kyk. Vir die wysheidswerker
is finansi~le welvaart subjektief ten opsigte van 'n lewe wat gevul is met
beginsels en waardes. Hulle wil werk he wat deel is van hulle lewens. nie die
enigsle lewe wal hulie ken nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20749
Date12 1900
CreatorsMaass, Alwyn Jacobus
ContributorsCoetzee, S. F., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0031 seconds