Return to search

The effects of compression garments on the recovery of long distance runners after prolonged exercise

Thesis (MSpor)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: Various types of post-exercise recovery strategies have become part of the modern athlete’s
daily routine. It is a well known that inadequate recovery will prolong the time it takes for the
runner’s body to adequately adapt between training sessions and competitions. Anecdotal
claims have been made about compression garments as a beneficial method to assist recovery
after training sessions and competitions. Until now limited scientific research has addressed
the influence that compression garments have on the recovery process after sporting activities.
The benefits of compression garments, as a possible recovery modality, are that it is costeffective,
practical and easily obtainable.
This study endeavored to investigate the possible influence that compression garments may
have on middle-aged long distance runners’ recovery rate after a prolonged run. This is the
first study that has focused on compression garments as a post-exercise recovery modality for
experienced middle-aged long distance runners. The other unique aspect of this study is the
prolonged two-hour treadmill protocol that was used to induce muscle soreness.
In addressing the aims, a randomized, crossover study design was used to investigate the
possible benefits that the high pressure (CCL II 23-32 mmHg (mercury millimeter)) graduated
compression garments may bring about. Seven competitive male long distance runners
(height: 176.0 ± 8.6 cm; body mass: 92.5 ± 11.8 kg; VO2max: 45.7 ± 5.0 mL.kg-1.min-1)
between the ages of 36 to 51 years volunteered for the study. The runners had to complete a
two-hour treadmill run at 70 % of their predetermined maximum aerobic capacity, followed
by a monitored 72-hour recovery period. The first part of the prolonged run was a 90–minute
variant gradient run, followed by a 30-minute downhill run. Each subject acted as his own
control and visited the Stellenbosch University’s Sport Physiology Laboratory (South Africa)
on two occasions, separated by 7 to 28 days. One test was done with a compression garment
(23 to 32 mmHg) and the other without.
Testing included the measurement of lower limb circumferences (ankle, calf, mid- and
proximal thigh), plasma lactate, lactate dehydrogenase and creatine kinase concentrations and
the completion of subjective questionnaires on perceived muscle soreness (visual analog scale
(VAS)). The lower extremities’ functional ability was determined with a time to exhaustion
(TTE) step test, a vertical jump test (VJ) and modified sit-and-reach flexibility test. Preexercise
measurements were taken and immediately after and during the 72 hour after the treadmill run and repeated for the second bout.
The main outcomes of this study showed that the two-hour treadmill run induced delayed
onset of muscle soreness, with and without the compression garment. Evidence of this was a
significant rise in plasma creatine kinase (CKp) over the duration of both trials (P < 0.05). The
compression garment significantly reduced swelling in the calf muscle (41.0 ± 0.2 vs. 41.5 ±
0.5 mm; P < 0.002). Runners showed a lower perceived muscular pain and discomfort while
performing functional knee movements at 24 and 48-hours after the two-hour run with the
compression garment (1.2 ± 1.6 vs. 3.8 ± 2.4 cm and 0.9 ± 1.8 vs. 3.0 ± 2.6 cm on VAS,
respectively; P < 0.05). Significant differences in perceived muscle soreness between the
WCG and WOCG trials were observed at 24-hours after the run during rest (0.1 ± 0.2 vs. 0.4
± 0.8 cm; P = 0.02) and with stretching (1.9 ± 1.2 vs. 3.5 ± 2.5 cm on VAS P = 0.02). The
perceived pain associated with pressure was significantly lower with the compression garment
at 24 (307 %) and 48-hours (237 %) after the run (P < 0.05).
Blood lactate levels were reduced during the acute phase of recovery at 10 (1.8 ± 0.5 vs. 2.2 ±
0.9 mmol.L-1; P = 0.05) and 30 minutes (1.8 ± 0.5 vs. 2.4 ± 0.4 mmol.L-1; P = 0.01) after the
run, as well as plasma creatine kinase concentrations were statistically significantly lower at
24-hours (238.3 ± 81.3 vs. 413.3 ± 250.8 units.L-1; P = 0.005) after exercise with the
compression garment. The two-hour treadmill run and the compression garment had no
significant influence on the runners’ lower limb strength, power, endurance or flexibility (P >
0.05).
Compression garments demonstrated the potential to enhance recovery after prolonged
strenuous exercise in well trained middle-aged runners. In addition, runners did not
experience additional fatigue from the moderate to high pressure garments. The effect of
higher pressure compression garments on athletic performance and the psychological
influence of the garment need further investigation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Verskillende tipes naoefening herstelstrategië, vorm deel van die moderne atleet se daaglikse
routine. Dit is wel bekend dat onvoldoende herstel sal beteken dat die atleet se liggaam langer
sal neen om aan te pas tussen inoefen sessies en kompetisies. Sekere bewerings word al
gemaak omtrent die voordeligheid van kompressiesokkies tydens die herstelperiode na
oefening sessies en kompetisies. Tot nou toe was daar beperkte wetenskaplike navorsing oor
die invloed van kompressie sokkies of die herstel proses van sport aktiwiteite. Die voordeel
van kompressie sokkies as ‘n moontlike herstelmetode, is dat dit koste-effektief, prakties en
maklik verkrybaar is.
Hierdie studie poog om ‘n ondersoek in te stel na die moontlike invloed wat kompressie
sokkies op middeljarige lang-aftstandatlete se herstelperiode sal hê na ‘n verlengde
hardloopsessie. Hierdie is die eerste studie wat konsentreer op kompressie sokkies as ‘n
naoefenings hersteltegniek vir ervare middeljarige lang-afstandatlete. Die ander unieke aspek
van die ondersoek is die langdurige tweeuur trapmeul protokol wat gebruik word om spierpyn
te veroorsaak.
Om die doel te bereik, is ’n lukrake oorkruis studie gebruik om ondersoek in te stel na die
moontlike voordele van die hoë druk (CCL II 23-32 mmHg) kompressie sokkies. Hierdie
sokkies toon ’n progressiewe verhooging van druk vanaf die enkle tot onder die knieskyf.
Sewe mededingende langafstand atlete (lengte : 176.0 ± 8.6 cm; liggaams massa: 92.5 ± 11.8
kg; VO2maks: 45.7 ± 5.0 mL.kg-1.min-1) tussen die ouderdomme van 36 en 51 jaar, het aan die
studie deel geneem. Die wedlopers moes ‘n twee-uur lange trapmeul toets voltooi, teen 70%
van hul vooraf bepaalde maksimum aerobiese kapasiteit. Dit is gevolg deur ‘n gemonitorde
72-uur herstel periode. Die eerste deel van die twee-uur hardloop sessie was ‘n 90-minuut
afwisselende opdraende en afdraende hardloop stel, wat gevolg is deur a 30-minuut afdraande
deel. Elke deelnemer was sy eie kontrole en het op twee geleenthede die Stellenbosch
Universiteit se Sport Fisiologiese Laboratorium (Suid Afrika) besoek. Die twee besoeke is
tussen 7 en 28 dae geskei. Een toets is met kompressie sokkies gedoen (23 – 32 mmHg) en
die ander sonder.
Die toetse het die volgende behels: laer been omtrekke (enkel, kuit, middel- and bo dy), die
versameling en ontleding van bloed monsters vir plasma laktaat, laktaat dehydrogenase and
kreatine kinase konsentrasies en die voltooing van subjektiewe vraelyste oor die graad van spierpyn ervaaring (“visual analog scale” (VAS)). Die onderlyf funksionele vermoëns is
bepaal met ’n tyd tot uitputtings traptoets, ‘n vertikale sprong toets en ‘n gewysige sit-en-strek
soepelheids toets. Data is voor die oefeninge in gevorder asook direk daarna, en gedurende
die 72 uur na die trapmeul draf. Die metings vir die tweede sessie is herhaal.
Die hoof uitkomste van die studie het gewys dat die twee-uur trapmeulsessie het spierpyn
veroorsaak, met en sonder die kompressie sokkies. Die bewys hiervan was ‘n betekensvolle
toename in plasma kreatien kinase (CKp) oor die tydperk van albei oefening toetse (P<0.05).
Die kompressie sokkies het die swelling in die kuitspiere verminder, in vergelyking met die
toetse sonder kompressie sokkies (41.0 ± 0.2 vs. 41.5 ± 0.5 mm; P < 0.002).
Wedlopers met die kompressie sokkies het minder spierseerheid en ongerief aangeteken toe
hulle knie beweegings gedoen het op 24 en 48-uur na die twee-ure trapmeul toets (1.2 ± 1.6
vs. 3.8 ± 2.4 cm op VAS en 0.9 ± 1.8 vs. 3.0 ± 2.6 cm op VAS, onderskeidelik; P < 0.05).
Betekenisvolle verskille is waargeneem tussen die toetse met en sonder kompressie sokkies,
op 24-uur na die twee-ure toets gedurende rus (0.1 ± 0.2 vs. 0.4 ± 0.8 cm op VAS; P = 0.02)
en met strek oefeninge (1.9 ± 1.2 vs. 3.5 ± 2.5 cm op VAS P = 0.02). Die pyn wat ervaar was
met drukking, was betekenisvol minder met die kompressie sokkies op 24 (307 %) en 48-uur
(237 %) na die trapmeul sessie (P < 0.05). Bloed laktaat konsentrasie in die sirkulasie was
verlaag gedurende die akute fase van die herstelings periode op 10 (1.8 ± 0.5 vs. 2.2 ± 0.9
mmol.L-1; P = 0.05) en 30 minute (1.8 ± 0.5 vs. 2.4 ± 0.4 mmol.L-1; P = 0.01) na die hardloop
sessie, sowel as die plasma kreatine kinase konsentrasie was statisties betekenisvol laer by 24
uur (238.3 ± 81.3 vs 413.3 ± 250.8 eenhede L-1; P = 0.005) na die hardloop sessie met die
kompressie sokkies. Die twee-ure trapmeul toets en die kompressie sokkies het geen
betekenisvolle invloed gehad op die wedlopers se onderlyf ledemate se plofkrag,
uithouvermoë of soepelheid (P > 0.05) nie.
Kompressie sokkies het gewys dat dit potensiaal het om met herstel te help na lang en harde
oefening in geoefende middeljarige atlete. Nietemin is daar verdere wetenskaplike navorsing
nodig om dit te bevestig. Wedlopers het nie addisionele vermoeienis van die drukking van
kompressie sokkies ervaar nie. Sterker drukkende kompressie sokkies sowel as die
sielkundige invloed van die sokkies benodig verdere navorsing.spierpyn ervaaring (“visual analog scale” (VAS)). Die onderlyf funksionele vermoëns is

sielkundige invloed van die sokkies benodig verdere navorsing.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/21772
Date12 1900
CreatorsBindemann, Karen
ContributorsTerblanche, Elmarie, Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Sport Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxix, 182 leaves : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0034 seconds