Return to search

The development of a risk management model supporting corporate governance in the City of Cape Town

Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Good governance, improved service delivery and sound fiscal rnanagernent
are sorne of the key initiatives of the National Government to create a better
life for all South Africans as stated in the preamble of the Constitution of the
Republic of South Africa,1996 (Act 108 of 1996). Municipalities, in
particular, have a specific reference framework in this regard. In each of these
initiatives there is a certain amount of inherent risks which may hamper the
Government's overall service delivery programmes. In terms of the Municipal
Finance Management Act, 2003 (Act 56 of 2003) for Local Government,
councillors and municipal managers are, inter alia, responsible to ensure good
corporate governance, ensure effective, efficient and transparent systems of
financial - and risk management, internal control as well as the managing and
safeguarding of assets and to ensure sustainable service delivery to
communities.
Rendering services of a high standard, economically and utilising resources
efficiently remains a challenge for South Africa as a whole and in particular for
local government. The absence of a corporate mechanism or model for the
City of Cape Town makes it difficult to ensure that risks are addressed in an
integrated manner. The development of a risk management model supporting
corporate governance for the City of Cape Town will endeavour to reduce
and/or minimise its risks. The question that arises and which this research
study seeks to provide an answer to is "How can the City of Cape Town deal
with risks relating to corporate governance in order to fulfil its constitutional
and legislative obligations to its community in a sustainable manner?"
The findings of applicable risk management models and/or approaches
implemented at organisations representing semi-private and private sectors
were analysed for consideration during the development of a proposed risk
management model for the City of Cape Town. Legislative requirements and specific developments on risk management in the public sector have
been researched in an attempt to determine what local government is
expected to do in addressing their risks.
When addressing the issue of corporate governance, Chief Executive Officers
should reassess their organisations' corporate culture and set the "tone from
the top". In the City of Cape Town's case the City Manager has a critical role
in balancing the need to address competitive forces and the need to
consistently do the right things. Top Management should constantly evaluate
the completeness and appropriateness of corporate governance policies and
practices as well as critical processes, internal controls and other risk
management practices. Furthermore, the quality and competence of all staff
need to be examined to determine if they understand government's
challenges with regard to corporate governance. The development of a risk
management model for the City of Cape Town will enable the organisation to
pro-actively address its risks in this regard to fulfil its constitutional and
applicable legislative requirements. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Goeie regering, verbeterde dienslewering en gesonde finansiele bestuur is
van die vername inisiatiewe van die Nasionale Regering om 'n beter lewe vir
aile Suid-Afrikaners te skep soos vervat in die aanhef van die Grondwet van
die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (Wet 108 van 1996). In hierdie verband
het munisipaliteite, in besonder, 'n spesifieke verwysingsraamwerk. In elk van
hierdie inisialiewe is daar 'n sekere mate van inherente risiko's teenwoordig
wat die Regering se algehele diensleweringsprogramme kan korlwiek. In
terme van die Wet op Munisipale Finansiele Bestuur, 2003 (Wet 56 van
2003) vir Plaaslike Regering is, onder andere, raadslede en munisipale
bestuurders, veranlwoordelik om goeie korporatiewe bestuur te verseker,
doeltreffende, voordelige en deursigtige stelsels vir finansiele - en
risikobestuur, interne beheer asook die bestuur en beskerming van bates te
verseker en om volhoubare dienslewering aan gemeenskappe te verseker.
Die lewering van dienste van 'n hoe standard, ekonomies en die voordeligste
gebruik van hulpbronne is 'n uitdaging vir Suid-Afrika in bree en spesifiek oak
vir plaaslike regering. Die afwesigheid van 'n korporatiewe meganisme of
model maak dit moeilik vir die Stad Kaapstad om te verseker dat risiko's op 'n
integrale wyse aangespreek word. Die onlwikkeling van 'n
risikobestuursmodel ter ondersteuning van korporatiewe bestuur vir die Stad
Kaapstad sal poog om risiko's te verminder en/te beperk. Die vraag wat
ontstaan en wat deur hierdie navorsingstudie beanlwoord moet word is "Hoe
kan die Stad Kaapstad risiko's ten opsigte van korporaliewe bestuur
aanspreek ten einde te voldoen aan die konstitutionele en wetlike verpligtinge
aan sy gemeenskap op 'n volhoubare wyse?"
Die bevindinge van toepaslike risikobestuursmodelle en/of benaderings wat
deur semi-privaat en private ondernemings ge"implementeer word, is ontleed
vir oorweging gedurende die onlwikkeling van 'n voorgestelde
risikobestuursmodel vir die Stad Kaapstad. Wetlike vereistes en spesifieke onlwikkelinge rondom risikobestuur in die openbare sektor is nagevors in 'n
poging om vas te stel wat van plaaslike regerings verwag word lydens die
aanspreek van hul risiko's.
Wanneer die kwessie van korporatiewe bestuur aangespreek word, behoorl
Hoof Uitvoerende Beamptes hul organisasies se korporatiewe kultuur te
herevalueer asook die voorbeeld in hierdie opsig te stel. In verband met die
Stad Kaapstad het die Stadsbestuurder 'n kritieke rol te speel om 'n balans te
handhaaf tussen die behoefte van kompeterende magte en die behoefte om
konstant die regte dinge te doen. Topbestuur behoorl die deeglikheid en
toepaslikheid van korporatiewe bestuursbeleid en praklyke asook kritieke
prosesse, interne beheer en ander risikobestuurspraklyke gereeld te
evalueer. Voorls behoorl die gehalte en bevoegdheid van aile personeel
nagesien te word om te bepaal of hulle die regering se uitdadings ten opsigte
van korporatiewe bestuurs verstaan. Die onlwikkeling van 'n risikomodel vir
die Stad Kaapstad sal die organisasie instaat stel om pro-aktief sy risiko's aan
te spreek en sodoende aan sy konstitutionele en toepaslike wetlike vereistes
te voldoen.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/22014
Date04 1900
CreatorsWilliams, Peter D.
ContributorsBurger, A.P.J., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Management and Planning.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatx, 88, [12] leaves : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0029 seconds