Return to search

An examination of Grade 9 learners' process skills and their scientific investigation ability

Thesis (MEd (Curriculum Studies)--University of Stellenbosch, 2009. / AFRIKAANS OPSOMMING: Die prosevaardighede en die vermoë om ‘n wetenskaplike ondersoek uit te voer deur graad
nege leerlinge, is ondersoek. Die begrip van hierdie vaardighede, byvoorbeeld waarneming,
meting en data versameling, sowel as die beredenerings wyses tydens die oordrag van die
bevindinge (resultate) van die ondersoek, is ook geëvalueer. Die proses in totaliteit is
geëvalueer deur die gebruik van drie take insluitende geskrewe ondersoeke, onderhoude en
waarnemings. Twee-en veertig Natuurwetenskap leerlinge van die primêre skool het aan die
ondersoek deelgeneem. Die geskrewe ondersoek was die grondslag (fundamentele) aktiwiteit
om die leerlinge se begrip van ‘n wetenskaplike ondersoek te evaluur. Die onderhoude was
onderverdeel in vyf afdelings insluitende die doel, die belangrikheid, die voordele van die
verstaan van prosesvaardighede, sowel as die probleme en uitdagings ondervind terwyl die
leerlinge aktief betrokke was by of self besig was met die uitvoering van wetenskaplike
ondersoeke. Die meerdeheid data (inligting) was verkry deur die waarneming van leerlinge
wat saamwerk tydens die uitvoering van die ondersoekeie ondersoeke. ‘n Ontleding van die
leerlinge se prestasie in die opdragte, individueel, sowel as in groep verband is gedoen. ‘n
Ontleding van die leerlinge prestasie het getoon dat min leerlinge voldoende (bevredigende)
begrip toon aangaande data (inligting) versameling en die oordra (kommunikasie) van die
bevindinge (resultate). Die resultate van die ontleding onthul (toon) dat die gedeeltelike
bereiking van die vereistes vir die uitvoering van ‘n wetenskaplike ondersoek die norm was.
Hierdie leerlinge se waarnemings en meetings was onakkuraat, kon slegs sommige
veranderlikes identifiseer, het slegs basiese wyses gebruik om die inligting (data) te versamel
en te verwerk, en die oordrag (kommunikasie) van resultate was onvoldoende. / ENGLISH ABSTRACT: This research study explored Grade 9 learners’ process skills and their ability to
conduct a scientific investigation. The understanding of these skills, for example
observation, measurement and data collection, that these learners drew upon, and the
way they reasoned while communicating their findings in the investigation, were also
examined. This whole process was evaluated using three tools: a written survey,
interviews, and observations of 42 Natural Sciences learners at the primary school. The
written survey was the base-line tool to evaluate the learners’ understanding of
scientific investigation. The interviews were done in five categories: the purpose of
scientific investigation, the role and the advantages of understanding process skills, the
problems and challenges encountered when learners are performing scientific
investigations and experiences gained in conducting a scientific investigation. The
main body of data was obtained from observing learners working cooperatively in the
actual process of conducting scientific investigations. An analysis of their performance
of tasks, both individually and as part of the group, was conducted. An analysis of the
sample of learners’ performances revealed that few learners display a satisfactory
understanding of how to collect data and communicate their findings. Instead, only a
partial achievement of the requirements of conducting a scientific investigation was the
norm. These learners observed and measured inaccurately, identified only some
variables, established only simple trends in the process of collecting data, and did not
form enough structure to communicate their findings.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/3056
Date12 1900
CreatorsConana, Christiana Honjiswa
ContributorsEdwards, N., University of Stellenbosch. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0023 seconds