Return to search

Electronic communication in the workplace : employer vs employee legal rights

Thesis (LLM)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The monitoring of electronic communication is likely to face all employers sooner or
later. The rapid advancement in technology aimed at helping to monitor electronic
communication, makes it easier than ever before for employers to monitor the
electronic communications of their employees.
There are important questions to consider when dealing with the topic of monitoring
electronic communication. Examples include "mayan employer legally monitor
electronic communications?" and "how does monitoring affect the employee's right to
privacy?"
This thesis is an attempt to answer these and other related questions by analysing,
inter alia, South African legislation, the Constitution and case law, as well as
comparing the law as it applies in the United Kingdom and the United States of
America.
The analysis and conclusion offered in this thesis aim to provide theoretical
consideration to academics and practical application for employers that are faced with
the reality of monitoring electronic communications. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Alle werkgewers sal waarskynlik die een of ander tyd met die monitering van
elektroniese kommunikasie gekonfronteer word. Die snelle voortuitgang in tegnologie
wat daarop gemik is om te help met die monitering van elektroniese kommunikasie,
maak dit vir werkgewers makliker as ooit tevore om sodanige kommunikasies van
hulle werknemers te monitor.
Daar is egter belangrike vrae wat oorweeg moet word wanneer die onderwerp van
monitering van elektroniese kommunikasie ter sprake kom. Voorbeelde hiervan is
"mag 'n werknemer regtens elektroniese kommunikasies monitor?" en "hoe raak
monitering die werknemer se reg tot privaatheid?"
Hierdie tesis is 'n poging om hierdie en ander verwante vrae te beantwoord deur die
ontleding van, onder andere, Suid-Afrikaanse wetgewing, die Grondwet en die reg
soos deur hofuitsprake ontwikkel, sowel as vergelyking van die reg soos wat dit van
toepassing is in die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State van Amerika.
Die ontleding en gevolgtrekking wat in hierdie tesis aangebied word, is gemik op die
verskaffing van teoretiese oorweging aan akademici en praktiese toepassing vir
werkgewers wat met die realiteit van die monitering van elektroniese kommunikasies
gekonfronteer word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49942
Date04 1900
CreatorsBarnardt, Gerard Louis
ContributorsDe Villiers, Roux, Stellenbosch University. Faculty of Law. Dept. of Public Law.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format166 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds