Return to search

A corpus-driven quantitative analysis of translated and original texts in 'Die Burger'

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: With the emergence of the global village concept over the last two decades, the
role of the act of translation has increased in importance. As people became
aware of the value and significance of texts in foreign languages, it ignited an
interest in the act of translation. Translations were no longer regarded as
inferior, but rather worthy of study.
Prior to the emergence of interest in translation, the translation process had
received little attention, but now slowly became the focus point as researchers
sought to unravel its idiosyncrasies. No longer were researchers merely
prepared to accept the fruits of the process, but they questioned how the
process came about, why it happened and which circumstances, both internal
and external, influenced it.
This research set out to investigate the similarities and differences between
sports texts originally written in Afrikaans and translated sports texts that were
translated from English into Afrikaans. Prior research on this topic had pointed
to a marked lexical difference between original and translated texts. It was
further postulated that the differences and similarities were caused by the
translation process itself and were inherent to it. The current research
attempted to determine these similarities and differences by means of an
electronic lexical analysis of the original and translated corpora using
Wordsmith Tools.
The results confirmed the findings done in prior research, namely that there
were lexical differences between original and translated texts. This study
indicated that the differences were not significant for the study at hand. It
further indicated that the reason for the lack of a significant difference was due
to the common nature of the subject matter and a large degree of shared
information. It was further suggested that the statistics could have been different if the commonality of topic had not been present. Further research
would need to be undertaken by expanding the size and scope of the corpora
so as to be able to reach conclusions based on a greater variety of texts. At the
same time this research suggested that a qualitative analysis of the texts should
be done to support the quantitative findings of the research. / AFRIKAANSE OPSOMMING: As gevolg van die snelle ontwikkeling in kommunikasie oor die laaste twee
dekades, het die rol van vertaling van groter belang geword. Soos mense die
waarde en belangrikheid van tekste in vreemde tale agtergekom het, het daar
nuwe belangstelling in die proses van vertaling ontstaan. Vertaalde tekste is
nie meer as minderwaardig geag nie, maar het nou die teiken van navorsing
geword.
Voor die nuwe belangstelling in vertaling posgevat het, het die proses van
vertaling min aandag gekry, maar dit het stadig maar seker die fokuspunt van
navorsers geword wat die eienaardighede van die proses wou ontrafel.
Navorsers was nie meer tevrede met net die produk nie, maar het die proses
ook ondersoek en wou weet waarom die proses op 'n sekere wyse plaasgevind
het en watter omstandighede, intern sowel as ekstern, 'n invloed daarop
uitgeoefen het.
Hierdie navorsing het ten doelom die ooreenkomste en verskille tussen
sporttekste wat oorspronklik in Afrikaans geskryf is en tekste wat uit Engels
vertaal is, te ondersoek. Vorige navorsing op diƩ gebied het daarop gedui dat
daar waarneembare verskille tussen vertaalde en oorspronklike tekste is en dat
die verskille aan die proses self toegeskryf kan word en dat dit inherent deel is
daarvan. Huidige navorsing het ten doelom die moontlike ooreenkomste en
verskille vas te stel met behulp van 'n elektroniese leksikale ontleding van die
oorspronklike en vertaalde korpora met behulp van Wordsmith Tools.
Die bevindings van hierdie navorsing het die vorige navorsingsresultate
bevestig, naamlik dat vertaalde en oorspronklike tekste op leksikale vlak verskil.
Die huidige navorsing het egter aangetoon dat die verskille nie beduidend is hierdie studie ontleed is. Dit het verder aangedui dat die rede hiervoor
toegeskryf kan word aan die gemeenskaplikheid van die materiaal en die groot
hoeveelheid gedeelde inligting. Die navorsing het ook aangedui dat die
statistiek moontlik sou verskil het indien die gemeenskaplikheid nie teenwoordig
was nie. Verdere navorsing moet onderneem word deur die grootte en omvang
van die korpora uit te brei sodat afleidings gemaak kan word met behulp van 'n
groter verskeidenheid tekste. Terselfdertyd het die navorser aanbeveel dat
kwalitatiewe navorsing van die tekste uitgevoer word om die bevindinge van die
kwantitatiewe navorsing te ondersteun.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50242
Date January 2005
CreatorsBam, Robert Graham
ContributorsFeinauer, A. E., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Afrikaans & Dutch.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format141 p. ; ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds