Return to search

Evaluating the performance of farmworker participation schemes in the Western Cape Province

Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: It is generally acknowledged that South African commercial agriculture will
have to be restructured to integrate the previously disadvantaged communities
in the agricultural economy of the country. This is so because of the prevailing
disparities between agriculture amongst the black societies and the traditional
"white" commercial agriculture. After the inception of the ANC governance in
1994, affirmative action measures viz inequalities and inequitable access to
resources and markets became necessary to remove these imbalances.
However, it is not seen as a quick fix; it will take decades to eradicate the
imbalances created during the period of apartheid rule.
A farmworker equity-sharing scheme (FWESS) was first introduced at the
Whitehall farm in the Grabouw area of the Western Cape in 1992. The South
African Department of Land Affairs adopted this strategy in the face of land
reform as one of the major Land Redistribution for Agricultural Development
programmes to provide basic support to the farmworkers in order to enable
them to participate in the financial stakes of the commercial farming in South
Africa.
The main research objective of this study was to evaluate the performance of
FWESSs and assess the contribution of the programme to the improvement of
the living standards of the previously disadvantaged individuals, viz
farmworkers. This was achieved through a survey, which included five
FWESSs administered by the Cape Town regional office of the Department of
Land Affairs (DLA). Interviews were conducted amongst the ordinary
farmworkers, members of the board of worker trustees and the original
owners. Among other things, the motivations, characteristics of governance,
socio-economic factors and financial performance of the schemes were
evaluated.
It is evident from the investigation that the original owners are in the forefront
in the initiation of the equity-sharing schemes on their farms. Job security was
shown as the most important motivation by some farmworkers for their
participation in equity-sharing schemes, while other shareholders (original owners) indicated that the initial capital injection in the business and the
empowerment of the farmworkers through capital appreciation and dividends
was the most important motivation. Equity-sharing schemes are a relative new
concept in farms that were included in this study and after the initial negative
impact with the change in the management of the organisation, the schemes
are faring good financially. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit word algemeen erken dat die Suid-Afrikaanse kommersiële landboubedryf
herstrukturering sal moet ondergaan om voorheen-benadeelde gemeenskappe
by die landbou-ekonomie van die land te integreer. Dit is toe te skryf aan die
ongelykhede wat ten opsigte van die landboubedryf tussen swart
gemeenskappe en die tradisionele "blanke" landboubedryf bestaan. Na die
bewindoomame van die ANC-regering in 1994, is maatreëls vir regstellende
aksie ten opsigte van ongelykheid en onregverdige toegang tot hulpbronne en
markte in werking gestelom hierdie ongelykhede uit die weg te ruim. 'n
Kitsoplossing is egter nie moontlik nie; dit sal tientalle jare neem om die
ongelykhede wat gedurende die apartheidsbewind geskep is, uit te wis.
Die eerste plaaswerker kapitaaldelingskema is in 1992 op die Whitehall-plaas
in die Grabouw-distrik van die Wes-Kaap ingestel. Die Suid-Afrikaanse
Departement van Grondsake het hierdie strategie as een van die
hoofprogramme vir grondherverdeling vir die ontwikkeling van die
landboubedryf aanvaar, om basiese steun aan die plaasarbeiders te verleen om
hulle in staat te stelom 'n deel in die finansiele belang van die kommersiële
landboubedryf in Suid -Afrika te verkry.
Die hoof navorsingsdoelwit van hierdie studie was om die uitwerking van die
plaaswerker kapitaaldelingskema te evalueer en die bydrae van die program
tot die verbetering van die lewenskwaliteit van voorheen-benadeelde
individue, naamlik plaasarbeiders, te beoordeel. Dit is bewerkstellig deur
middel van 'n opname wat die vyf plaaswerker kapitaaldelingskemas wat deur
die Departement Grondsake se streekkantoor in Kaapstad geadministreer
word, te betrek. Onderhoude is met gewone plaasarbeiders, lede van die raad
van arbeidertrustees en die oorspronklike eienaars gevoer. Evaluering is onder
andere gerig op die motivering agter deelname aan die skemas, kenmerke van
die bestuur daarvan, sosio-ekonomiese faktore en die finansiële prestasie van
die skemas.
Dit het uit die ondersoek duidelik geword dat die oorspronklike eienaars die
voortou geneem het met die inisiriëng van die kapitaaldelingskemas op hul
plase. Werksekuriteit is as die belangrikste motivering deur plaasarbeiders gegee vir die deelneming aan die kapitaaldelingskemas, terwyl die ander
deelnemers (oorspronklike eienaars) die aanvanklike kapitaal-inspuiting in die
boerderyen die bemagtiging van die plaasarbeiders deur kapitaalappresiasie
en dividende as die belangrikste motiverings aangedui het.
Kapitaaldelingskemas is 'n relatiewe nuwe konsep by boerderye wat in hierdie
studie betrek is en na die aanvanklike negatiewe bëinvloeding met die
verandering in die bestuur van die organisasie, is die skemas besig om
finansiël goed te vaar.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50341
Date04 1900
CreatorsNdlozi, Collen Vusi
ContributorsLombard, J. P., Stellenbosch University. Faculty of AgriScience. Dept. of Agricultural Economics.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format153 pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0029 seconds