Return to search

Evaluation of the performance of equity-sharing schemes administered by the Department of Land Affairs, Worcester district office of the Western Cape Province

Thesis (MAgricAdmin)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: The study evaluated farmworker equity-sharing schemes administered by the
Worcester regional office of the Department of Land Affairs in the Western Cape.
The objectives were to investigate the performance of farmworker equity-sharing
schemes against recent literature, to evaluate the motivation for the establishment of
these schemes and whether they served the purpose for which they were established.
Through investigating the role these schemes play in improving the farmworkers '
livelihood, the study investigated the changes farmworkers experienced on the farm
since the establishment of the schemes. The perceptions of farmworkers regarding the
schemes were also investigated.
The study found that at all the farms evaluated there was a lack of formal training to
all the levels of farmworkers, including committee members and shareholder workers.
These farms did not have the funds to finance training programmes for their
farmworkers. Poor training impeded farmworkers to utilise their skills and participate
in decision making on the farm. Contrary to the objectives of financial participation
and farmworker equity-sharing schemes, most of these schemes did not achieve the
broad objectives of the participation schemes such as empowering their workers.
Living and working conditions seem to have improved on most of the farms although
some farms seem to have experienced no change at all. The ESTA Laws could be the
cause of the improvements in housing and working conditions but not the
implementation of the farmworker equity-sharing schemes. Respondents did not seem
to experience discrimination due to gender. Financially the schemes are not
performing well. This is evident from the number of schemes that were liquidated due
to financial problems and for which financial statements could not be obtained. These
schemes face various institutional and structural challenges, which includes financial
challenges. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het plaaswerker-aandeelhouerskemas wat deur die Worcesterstreekskantoor
van die Departement van Grondsake in die Wes-Kaap bestuur word,
geëvalueer. Die oogmerke van die studie was om die verrigting van plaaswerkeraandeelhouerskemas
teenoor onlangse literatuur te ondersoek, om die motivering vir
die vestiging van hierdie skemas te evalueer en te bepaal of hulle wel die doel dien
waarvoor hulle gevestig is. Deur die rol van hierdie skemas in die verbetering van
plaaswerkers se bestaan te ondersoek, het die studie ook ondersoek ingestel na die
veranderinge wat sedert die vestiging van die skemas deur plaaswerkers ervaar is. Die
plaaswerkers se persepsies van die skemas is ook ondersoek.
Die studie het bevind dat daar by al die plase wat betrek is 'n tekort aan formele
opleiding aan al die vlakke van plaaswerkers was, met inbegrip van komiteelede en
aandeelhouer-werkers. Hierdie plase het nie oor die fondse beskik om
opleidingsprogramme vir hulle plaaswerkers te finansier nie. Swak opleiding strem
plaaswerkers in die toepassing van hulle vaardighede en in hulle deelname aan
besluitneming op die plaas. In stryd met die doelwitte van finansiële deelname en
plaaswerker-aandeelhouerskemas het hierdie skemas nie in hulle doel geslaag nie.
Woon- en werksomstandighede op die meeste plase het blykbaar sedert die vestiging
van die skemas verbeter, alhoewel sommige plase skynbaar geen vemaderinge
ondergaan het nie. Die Wet op die Uitbreiding van Sekerheid op Verblyfreg kan 'n
verklaring vir die verbetering in behuising en werksomstandighede wees, en nie
noodwendig die implementering van die plaaswerker-aandeelhouerskemas nie.
Respondente het volgens alle aanduidings nie diskriminasie op grond van geslag
ondervind nie. Die skemas presteer finansieel nie goed nie. Dit is duidelik uit die getal
skemas wat as gevolg van finansiële probleme gelikwideer is en waarvoor finansiële
state nie verkry kon word nie. Hierdie skemas staar verskeie institusionele en
strukturele uitdagings in die gesig, waaronder ook finansiële uitdagings.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50345
Date12 1900
CreatorsRalehoko, Enoch Ntala
ContributorsLombard, J. P., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Agricultural Economics.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format156 pages : illuatrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.003 seconds