Return to search

Mobile business : an analysis of the arising business potential

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: The goal of this research report is to provide a comprehensive overview of the new business
potential that arises from the convergence of two of the fastest growing industries worldwide,
namely the Internet and mobile communications. Most experts agree that this emerging
mobile business market has great revenue potential. However, the initial market development
has generally been very disappointing, because most service providers have not found ways to
satisfy customer needs in this young, dynamic market.
Since academic sources and best practices are rare in this new business environment. this
study attempts to offer the necessary background and a sound decision base for successfully
mastering the inherent challenges in this area. It focuses on mobile services to private
customers. While concentrating on Western Europe, it nevertheless follows a global approach,
which makes its results applicable to other industrialised world regions. After the possibilities
of the enabling technologies are explored, the m-business market is analysed and the mobile
service spectrum comprehensively evaluated. Furthermore, the requirements for customer
acceptance and a mass-market breakthrough are determined, enriched by up-to-date findings
of the writer's own market research.
Mobile network operators are clearly dominating the m-business market, and their general
misuse of power prevents the creation of fertile ground for a compelling mobile service
spectrum. The clearly leading Japanese mobile service market is proof of bow cooperation
and concentration on core competencies can create conditions for a fast market take-off, that
benefits not only all value chain players, but especially the operators.
It is crucial for the creation of successful mobile business applications to avoid the significant
weaknesses of enabling technologies. Instead, mobile service providers need to use the valueadded
characteristics in an optimal way. To continue merely to transfer offerings of the
stationary Internet to the mobile medium will surely not suffice, since this only makes the
limitations of the mobile technologies much more evident. Thus, in order to minimise these
insufficiencies, the value-added characteristics of mobile technologies need to be exploited as
intensively as possible. This means delivering highly time- and location-specific services that
are simple and personalised. Even without considering the greatly inhibiting international
roaming barriers, this can be done optimally in home networks. This strongly supports a
mobile service development on national level. Overall, the focus must be on delivering what customers want, when they want it, at a cost that represents real value to the customer. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel met hierdie navorsingsverslag is om 'n omvattende oorsig te verskaf van die nuwe
sakepotensiaai wat ontstaan uit die sameloop van twee van die wereld se snelgroeiendste
industriee, naamlik die Internet en mobiele kommunikasie. Die meeste deskundiges is dit eens
dat hierdie ontluikende mobiele besigheidsmark enorme inkomste-potensiaal bied.
Aanvanklike markontwikkeling was egter tot dusver oor die algemeen uiters teleurstellend
omdat die meerderheid diensvoorsieners nog nie metodes gevind het om die behoeftes van
kliente in hierdie jong, dinamiese mark voldoende aan te spreek rue.
Aangesien akademiese bronne en beproefde gebruike in die nuwe sake-omgewing maar
skraps is, trag hierdie studie om die nodige agtergrond en 'n soliede besluitnemingsbasis te
bied sodat die inherente uitdagings op die terrein suksesvol onder die knie gekry kan word.
Hierdie studie fokus op mobiele dienste aan private kliente. Hoewel daar op Wes-Europa
gekonsentreer word, word nietemin 'n globale benadering gevolg wat meebring dat die studie
se resultate ook op ander geindustrialiseerde wereldstreke toepaslik is. Nadat die
moontlikhede van die hulp-tegnologiee uiteengesit is, word die m-besigheidsmark geanaliseer
en die mobiele dienssprektrum volledig geevalueer. Vervolgens word die vereistes vir klientaanvaarding
en 'n omvangryke mark-deurbraak vasgestel en dan verryk deur bevindinge uit
die skrywer se eie marknavorsing tot nou toe.
Klaarblyklik oorheers mobiele netwerk-operateurs die m-besigbeidsmark en hulle algemene
misbruik van mag verhoed dat 'n vrugbare teelaarde vir 'n noodsaaklike mobiele
diensspektrum ontstaan. Die duidelik leidende Japanse mobiele diensmark bewys hoe
samewerking en klem op kernbevoegdhede toestande kan skep vir 'n snelle markopswaai, wat
nie net alle waardekettingspelers nie, maar veral ook die operateurs bevoordeel.
Dit is deurslaggewend vir die skep van geslaagde mobiele besigbeidstoepassings dat die
veelseggende swakhede van hulp-tegnologiee vermy word. Mobiele diensvoorsieners moet
eerder die waardetoegevoegde eienskappe op gunstige wyse aanwend. Om bloot voort te gaan
met die oordrag van aanbiedinge van die statiese Internet na die mobiele medium sal sekerlik
nie voldoende wees nie aangesien die beperkinge van die mobiele tegnologiee sodoende veel
meer sigbaar gemaak word. Derhalwe is dit nodig om die waardetoegevoegde eienskappe van
mobiele tegnologiee so intensief moontlik uit te buit ten einde hierdie gebreke te
minimaliseer. Dit beteken dat persoonlike en ongekompliseerde dienste, wat hoogs tyd- en
plek-gespesifiseerd is, voorsien moet word. Hierdie kan optimaal binne tuisnetwerke gedoen
word sonder om eens die hoogs belemmerende internasionale swerfversperrings in ag te
neem. 'n Mobiele diens-ontwikkeling op nasionale vlak word sterk hierdeur aanbeveel. In die geheel moet die fokus wees om aan kliente te verskaf wat hulle wil he, op 'n tydstip wanneer
hulle dit verlang en teen koste wat absolute waarde aan hulle bied.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50397
Date03 1900
CreatorsThom, Torsten
ContributorsDe Blois, Lieselotte, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format131 p : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.003 seconds