Perceptions of the effectiveness of a public service bargaining council in the fulfilment of its statutory functions : a case study of the Western Cape Provincial Chamber of the Education Labour Relations Council

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: Collective bargaining has gained more prominence within the industrial relations system
as the latter is undergoing a worldwide transformation process. None of the effects of
this transformation process is potentially more important to workers than the impact on
dispute resolution. Changes in world markets furthermore necessitate a renewed
emphasis on quality of products and services. Within this context labour conflicts in the
public service have potential crucial consequences for the South African government's
ability to promote economic development and service delivery.
The Education Labour Relations Council (ELRC) with its nine provincial chambers
provides the infrastructure for collective bargaining in the public education sector and
plays an important role in managing conflict and disputes within this sector. The goal of
this research is to determine whether the Western Cape provincial chamber of the ELRC
(PELRC) is effective in the fulfilment of its statutory functions, with specific reference to
its collective bargaining and dispute resolution functions. Data has been collected by
conducting interviews using an interview schedule.
The research indicated that the PELRC does perform its statutory collective bargaining
and dispute resolution functions. The PELRC, however, is more active in terms of
dispute resolution than collective bargaining. The research established that the PELRC
does not measure its effectiveness. Results were inconclusive regarding the PELRC's
effectiveness in terms of its service delivery. The research, though did manage to
identify those factors that contribute to effectiveness as well as those that counter it. It
furthermore indicated that when effective, the PELRC's service delivery has a positive
impact on the said statutory functions. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kollektiewe bedinging het in vernaamheid binne die arbeidsverhoudinge sisteem
toegeneem soos wat laasgenoemde 'n wêreldwye transformasie proses ondergaan.
Geen van die gevolge van hierdie transformasie proses is vir werkers moontlik
belangriker as die invloed wat dit op dispuut oplossing het nie. Veranderinge binne
wêreld markte het verder 'n hernuwe klem op die kwaliteit van produkte en dienste
genoodsaak. Binne hierdie verband het arbeidskonflik in die staatsdiens potensieel
kritieke gevolge vir die Suid-Afrikaanse regering se vermoë om ekonomiese ontwikkeling
en dienslewering te bevorder.
Die Raad van Arbeidsverhoudinge in die Onderwys (RAVO) met sy nege provinsiale
kamers verskaf die infrastruktuur vir kollektiewe bedinging in die openbare onderwys
sektor en speel 'n belangrike rol in die bestuur van konflik en dispute binne hierdie
sektor. Die doel van hierdie navorsing is om te bepaal of die Wes-Kaap provinsiale
kamer van die RAVO (PRAVO) effektief is in die uitvoering van sy statutêre funksies met
spesifieke verwysing na sy kollektiewe bedinging en dispuut oplossing funksies. Data is
ingesamel deur onderhoude te voer waartydens 'n onderhoud skedule gebruik is.
Die navorsing het aangetoon dat die PRAVO wel sy statutêre kollektiewe bedinging en
dispuut oplossing funksies uitvoer. Die PRAVO is egter meer aktief in terme van dispuut
oplossing as kollektiewe bedinging. Die navorsing het vasgestel dat die PRAVO nie sy
effektiwiteit meet nie. Resultate was onoortuigend betreffende die PRAVO se
effektiwiteit in terme van sy dienslewering. Die navorsing het wel daardie faktore wat tot
effektiwiteit bydra sowel as dié wat dit teenwerk geïdentifiseer. Dit het verder aangetoon
dat wanneer effektief, die PRAVO se dienslewering 'n positiewe invloed op die
genoemde statutêre funksies het.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50416
Date12 1900
CreatorsBrand, Frederik Floris Johannes
ContributorsJordaan, B., Cillie, G., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format194 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds