Return to search

Uhlalutyo lwesemantiki yelekhisikoni yezenzi u-bamba no-gcina no-londoloza kwisiXhosa

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2005 / ENGLISH ABSTRACT: This study explores the lexical semantic analysis of -bamba, -gcina and -Iondoloza.
In chapter 1 the aim of the study is stated. Properties about the lexical semantic analysis
of the verbs -bamba, -geina, and -Iondoloza as well as the generative lexicon theory by
Pustejovsky (1996) are discussed. The theoretical framework and the organisation of
study are also discussed in this chapter.
Chapter 2 addresses in more detail the type system for semantics. A generative theory of
the lexicon includes multiple levels of representation for different types of lexical
information needed. Among such levels are Argument Structure, Event Structure, Qualia
Structure and Leical Inheritance Structure. Chapter 2 also represents in more detail thé
structure of qualia and the role they play in distributing the functional behaviour of words
and phrases in composition.
Chapter 3 examines the lexical semantic analysis of the verbs -bamba, -gcina and -
londoloza to account for the range of selectional properties of the NP subject argument of
these verbs, and the various interpretations that arise in terms of composition with their
complement arguments. The polysemous behaviour of the verbs -bamba, -gcina and -
londoloza are examined in sentence alternation constructions with respect to event
structure properties. The lexical representation in terms of argument structure and the
event structure of the verbs -bamba, -gcina and -Iondoloza in different sentences are
also investigated.
Chapter 4 is the conclusion, summarising the findings of all the previous chapters in this
study on lexical semantic analysis of the 'hold' verbs -bamba, -gcina and -Iondoloza in
Xhosa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die leksikaal-semantiese analise van die 'hou' werkwoorde -
bamba, -gcina en -Iondoloza in Xhosa.
In hoofstuk 1 word die doelstellings van die studie uiteengesit. Die teorie van Generatiewe
Leksikon van Pustejovsky word ook kortliks bespreek, wat die teoretiese raamwerk is van
di studie. Laastens word die organisasie van die studie bespreek.
Hoofstuk 2 bespreek in grote besonderhede die model van Generatiewe Leksikon teorie.
'n Generatiewe teorie van die leksikon sluit in veelvuldige vlakke van representasie vir die
verskillende tipes leksikale inligting wat benodig word. Hierdie vlakke van representasie
sluit in die Argument struktuur, Gebeure ('Event') struktuur, Qualia struktuur en Leksikale
Erf (Inheritance) struktuur. Hoofstuk 2 bied ook in meer detail die struktuur van qualia en
die rol wat dit speel in die verspreiding van die funksionele gedrag van woorde en frases in
kombinasie.
Hoofstuk 3 ondersoek die leksikaal-semantiese analise van die werkwoorde -bamba, -
gcina en -Iondoloza en die verskeidenheid interpretasies wat beskikbaar is vir hierdie
werkwoorde in kombinasie met die komplement argument daarvan. Die polisemiese
gedrag van die werkwoorde -bamba, -gcina en -Iondoloza word ondersoek in
sinsalternasiekonstruksies ten opsigte van die gebeure ('event') struktuur. Die leksikale
representasie in terme van argument struktuur en die gebeurestruktuur van hierdie
werkwoorde in verskillende sinne met verskillende seleksiekenmerke van die subjek, word
ook ondersoek.
Hoofstuk 4 is die samevatting van die studie, wat 'n opsomming bied van die vernaamste
bevindings van al die vorige hoofstukke van hierdie studie oor die leksikaal-semantiese
analise van die werkwoorde -bamba, -gcina en -Iondoloza.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50537
Date04 1900
CreatorsMacingwane, Vuyani
ContributorsVisser, M. W., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageXhosa
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format148 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0016 seconds