Return to search

Forecasting cyclical turning points in the South African economy using an index of leading indicators in conjunction with a probabilistic analytical approach

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: In this paper the effectiveness of "transplanting" a particular methodology of a
probabilistic approach is assessed in a South African economic context. The
methodology makes use of leading indicators which are used in regression models, with
a dichotomous response variable, assuming values of 0 or 1 to indicate expansion or
contraction of economic activity. The backbone of the study closely replicates the work
of Nazmi (1993) and his work on turning point prediction. The recorded results indicate
an ability of the model to accurately forecast businesscycle turning points in the 1980s.
In the period of the 1990s, the model displays a diminished capacity to forecast the
turning points with acceptable accuracy. Leading indicators, in the South African
experience, show a reliable leading relationship to the composite coincident index in the
current study period between 1970 and 1980 and thereafter this relationship decreases,
impacting negatively upon the forecasting ability of the model. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie word die doeltreffende 'oorplanting' van 'n bepaalde metodologie van
'n waarskynlikheidsbenadering tot ekonomiese vooruitskatting in 'n Suid-Afrikaanse
konteks assesseer. Die metodologie benut leidende aanwysers wat in regressiemodelle
gebruik word, met 'n tweeledige responsveranderlike wat die waardes 0 of 1 aanneem
om die uitbreiding of inkrimping van ekonomiese aktiwiteit aan te dui. Die kern van
hierdie studie reflekteer tot 'n groot mate die werk van Nader Nazmi oor draaipunt
voorspellings. Resultate toon aan dat Nazmi se model wel sakesiklusse se draaipunte
akkuraat voorspel het gedurende die 1980's. Gedurende die 1990's het hierdie model
se voorspeIlingsakkuraatheid egter afgeneem. In die Suid-Afrikaanse omstandighede dui
leidende/rigtinggewende aanwysers op 'n betroubare verhouding wat betref die
saamgestelde meelopende indeks vir die tydperk 1970 tot 1980 in die onderhawige
studie. Daarna is daar 'n afname in die verhouding, wat 'n negatiewe impak het op die
voorspellingsvermoe van die model. In hierdie studie word die doeltreffende 'oorplanting' van 'n bepaalde metodologie van
'n waarskynlikheidsbenadering tot ekonomiese vooruitskatting in 'n Suid-Afrikaanse
konteks assesseer. Die metodologie benut leidende aanwysers wat in regressiemodelle
gebruik word, met 'n tweeledige responsveranderlike wat die waardes 0 of 1 aanneem
om die uitbreiding of inkrimping van ekonomiese aktiwiteit aan te dui. Die kern van
hierdie studie reflekteer tot 'n groot mate die werk van Nader Nazmi oor draaipunt
voorspellings. Resultate toon aan dat Nazmi se model wel sakesiklusse se draaipunte
akkuraat voorspel het gedurende die 1980's. Gedurende die 1990's het hierdie model
se voorspeIlingsakkuraatheid egter afgeneem. In die Suid-Afrikaanse omstandighede dui
leidende/rigtinggewende aanwysers op 'n betroubare verhouding wat betref die
saamgestelde meelopende indeks vir die tydperk 1970 tot 1980 in die onderhawige
studie. Daarna is daar 'n afname in die verhouding, wat 'n negatiewe impak het op die
voorspellingsvermoe van die model.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51765
Date12 1900
CreatorsCook, M. P.
ContributorsSmit, E. V. D. M., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format95 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds