The relationship between the development of motor skills on the self-concept of at-risk children

Thesis (MScSportSc)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study was to investigate the influence of participation in a sport
development programme on the sport skills and self-concept of28 at-risk primary school
children from a disadvantaged community. All 28 participants were pre-tested, then received a
six-week (12 lesson) intervention programme, after which all children were post-tested. Data
collection for the dependent variables was completed using the Latchaw Motor Achievement
Test and the Catty Self-Concept Scale.
Results of this study revealed that at-risk children realised the following outcomes of
participation in a sport skill development programme:
• Four of six components of motor achievement improved significantly.
• The self-concept of the children did not show a significant improvement.
• Three of six components of motor achievement showed a significant correlation with
self-concept.
Based on the results, it was concluded that participation in a sport skill development
programme could not make a significant contribution to the motor development of at-risk
primary school children. However more research is needed in this specific area in order to
determine how skill development can be implemented to enhance the self-concept of at-risk
children. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om die invloed van deelname aan 'n sport
ontwikkelings program op die sportvaardighede en self-konsep van 28 hoë-risiko laerskool
kinders vanuit 'n minderbevoorregte gemeenskap te ondersoek. Al 28 deelnemers was gepretoets
en daarna 'n intervensie program van ses weke (12 lesse) gevolg, waarna die kinders
weer almal gepost-toets is. Dataversameling vir al die afhanklike veranderlikes is voltooi deur
die gebruik van die Latchaw Motoriese toets vir die toetsing van motoriese vaardighdede en
die Cratty Selfkonsep toets.
Resultate van hierdie studie het aangetoon dat die hoê-risiko kinders die volgende
uitkomste met betrekking tot deelname aán die sport ontwikkelings program, behaal het:
• Vier van die ses motoriese prestasie komponente het beduidend verbeter
• Die selfkonsep van die kinders het nie 'n betekenisvolle verbetering getoon nie.
• Drie van die ses motoriese prestasie komponente het 'n betekenisvolle korrelasie
getoon met selfkonsep.
Gebaseer op hierdie resultate, is daar tot die gevolgtrekking gekom dat deelname aan 'n
sport vaardigheid ontwikkelings program geen defnitiewe bydrae gelewer het tot die motoriese
ontwikkeling van hoë-risiko laerskool kinders nie. Verdere navorsing word benodig in hierdie
spesifieke area om vas te stel hoe 'n vaardigheids ontwikkeling program geimplimenteer kan
word om selfkonsep van hoë-risiko kinders te verbeter.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52011
Date12 1900
CreatorsHugo, Karin
ContributorsBressan, E. S., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Sport Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format104 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds