Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT "The environment sets many new requirements and SMEs can reactively adapt or
they can design themselves to affect and operate in the environment as effective as
possible. " - Trade and Industry Minister Alec Erwin (2000).
The objective of this thesis is to assess how applicable transformation methodologies
(essentially a design process) are to South African small and medium manufacturing
enterprises (SMEs). Enterprise Engineering was chosen as the reference discipline for
this study. Enterprise Engineering is an emerging discipline that draws upon a wide
variety of reference disciplines as a foundation. Transformation from an Enterprise
Engineering perspective is considered as a rigorous engineering approach through
careful planning to transform an enterprise from a current state to desired future state.
Two methodologies from the Enterprise Engineering discipline were chosen, and their
applicability to serve as transformation methodologies was assessed for South African
manufacturing SMEs.
The thesis starts by stating the thesis objective, problem statement, approach
followed, limitations of the research and thesis outline. Global competitive trends for
nations and manufacturing enterprises are then discussed. The current South African
environment for manufacturing SMEs is reviewed in order to better understand the
specific needs for transformation. Current literature on the reference disciplines of
Enterprise Engineering is introduced to establish a sound foundation for
understanding the transformation concepts. Transformation, Enterprise Engineering
methodologies and the type of transformation that each methodology presents are
defined, and some important concepts of the methodologies are discussed and
evaluated against prevailing South African practices. A pre-transformation assessment
method is established to help in the decision process of whether a SME should go
ahead with transformation at all, and if so, what the extent and type of transformation
approach should be.
An application for each of the two transformation methodologies is done. The
Transform Enterprise Methodology was applied at a small manufacturer of
microwave components for the electronic warfare industry, and the Master Planning
methodology was applied to a business unit that specialises in rapid product development. The results of the applications are included in this report. Lessons learnt
and conclusions drawn are presented in the sections following. / AFRIKAANSE OPSOMMING: "Die omgewing stel baie nuwe vereistes en klein en medium ondernemings kan
reaktief aanpas of hulle self herontwerp om die omgewing te beinvloed en om so
effektief as moontlik daarin te werk. " - Handel en Nywerheid Minister Alec Erwin
(2000).
Die doewit van die tesis is om te bepaal hoe toepasbaar transformasie metodologië is
tot Suid Afrikaanse klein en medium vervaardiging ondernemings. Ondernemings
Ingenieurswese is gekies as verwysings disipline vir hierdie studie. Ondernemings
Ingenieurswese is 'n opkomende disipline wat gebaseer is op 'n wye verskeidenheid
verwysings disiplines.
Transformasie vanuit 'n Ondernemings Ingenieurswese oogpunt kan beskou word as
'n werksintensiewe ingenieurs benadering om 'n onderneming te transformeer van 'n
huidige tot 'n toekomstige begeerlike toestand in ooreenstemming met 'n plan. Twee
metedologië vanuit die Ondernemings Ingenieurswese disipline is gekies, en hulle
toepasbaarheid om as transformasie metedologië gebruik te word is bepaal vir Suid
Afrikaanse klein en medium vervaardiging ondernemings.
Die tesis begin deur die tesis doelwit, probleem stelling, benadering gevolg,
begrensing van die navorsing en oorsigtelike skema te gee. Globale kompeterende
tendensies vir nasies en vervaardinging ondernemings word daarna bespreek. Die
huidige omgewing vir klein en medium vervaardiging ondernemings in Suid Afrika
word dan beskou. Dit word gedoen om beter te verstaan wat die spesifieke behoeftes
vir transformasie is.
Huidige literatuur oor Ondernemings Ingenieurswese verwysmgs disiplines word
bekend gestelom 'n goeie fondasie daar te stel vir begrip van transformasie konsepte.
Transformasie word gedefinieer en twee tipes transformasie metedologië word
bekendgestel. Die belangrikste konsepte van die twee metedologië word dan bespreek
en geevalueer teen algemene Suid Afrikaanse werkpraktyke. 'n Pro-transformasie
evalueerings metode is opgestel om te help met die besluitneming of daar voortgegaan
moet word met transformasie in 'n onderneming, en indien wel, watter tipe
metedologie gebruik moet word en wat die omvang van transformasie moet wees. Toepassings van beide metedologië is gedoen. Die Transformeer Onderneming
Metedologie is toegepas op 'n klein vervaardiger van mikrogolf komponente vir die
elektroniese oorlog industrie, en die Meester Plan metedologie is toegepas op a
besigheids eenheid wat spesialiseer in pas komponent vervaardiging.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53055 |
Date | 03 1900 |
Creators | Van Niekerk, Dirk Bouwer |
Contributors | Von Leipzig, Konrad, Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 129 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0018 seconds