Thesis (MNutr (Interdisciplinary Health Sciences. Human Nutrition))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Introduction
Complications of severe infection or acute trauma include a cascade of
immunological dysfunctions known as SIRS (Systemic Inflammatory Response
Syndrome), that affect response to treatment, prolonging and complicating the
course of illness and jeopardizing clinical outcome. Timing and the nature of
nutritional support in the Intensive Care Unit (ICU) setting may influence this
process. Against this background, and despite some trials demonstrating
beneficial clinical outcomes for the use of immune-modulating diets (IMD), the
findings of the US summit on immune-enhancing enteral therapy concluded that
the currently available enteral immune-enhancing formulas are “first-generation
products” which may not be appropriate in patients with SIRS or severe sepsis.
This highlights a need for alternative nutritional products that target the specific
needs of this patient population. As such, Intestamin® is designed for use in
severely stressed patients as an immune-modulating enteral feed supplement
which aims to improve maintenance of gut barrier integrity and immune
response.
Aim
The aim of this pilot study was to investigate the effect of Intestamin®
administration to critically ill patients, and in particular, to determine if
administration would impact on nosocomial infections, ventilation days and the
length of stay in the ICU.
Methods
The study design was an open label, retrospective case control, analytical study,
of patients admitted to the ICU in The Bay Hospital, Richards Bay, between
January 2002 and November 2003, who received Intestamin®. Patients were
selected for the study from post-surgery and post-trauma patients at high risk of
sepsis and SIRS, and critically ill patients with manifested SIRS or severe sepsis.
Development of respiratory and urinary sepsis was used as surrogate markers
for progression to severe sepsis and SIRS. Additionally, duration of ventilation and ICU stay were considered representative of the response to treatment and
degree of clinical complications.
Results
The findings of the study demonstrated a significant difference in the rates of
respiratory infection(p=0.05), positive sputum and tracheal aspirate
cultures(p=0.03) and urinary catheter tip cultures(p=0.04). with statistically lower
rates in the intervention group compared to the control group. There were no
significant differences in the rates of urinary tract infection, septicaemia or in
combined sepsis rates between the two groups. There were statistically
significant higher rates of positive pus cell counts in the sputum(p=0.003) and
urine(p=0.01) in the intervention group, compared to the control group. No
corresponding reduction in ventilation days or ICU stay was observed.
Conclusion
In this patient population, early enteral nutrition with specially formulated IMD,
(Intestamin®), did result in a significant reduction in respiratory infections, but not
in other types of sepsis, ICU or ventilator days in critically ill ICU patients. This
positive finding in some, but not all endpoints collected, may reflect confounding
factors in the small patient population or the choice of clinical endpoints, rather
than a genuine limitation in the benefit. IMD remains a tantalizing and
scientifically plausible intervention in this patient population, with larger clinical
trials necessary to confirm outcomes. The study supports the safe use of
Intestamin by the nasojejenal route in this patient population. / AFRIKAANSE OPSOMMING:Inleiding
Komplikasies van erge infeksie of akute trauma sluit ‘n kaskade van
immunologiese disfunsie in, bekend as SIRS (Sistemiese Inflammatoriese
Respons Sindroom), wat die respons op behandeling affekteer, die verloop van
siekte verleng en kompliseer asook die kliniese uitkoms beïnvloed.
Tydsberekening en die aard van die voedingsondersteuning in die Intensiewe
Sorg Eenheid (ISE) mag hierdie proses beinvloed. Teen hierdie agtergrond, en
ten spyte van sommige studies wat die voordelige kliniese uitkoms vir die gebruik
van immuun-modulerende diete (IMD) toon, het die “US summit” oor immuunverbeterde
enterale terapie tot die gevolgtrekking gekom dat die huidige
beskikbare enterale immuun-verbeterde formules, “eerste-generasie” produkte is,
wat moontlik nie toepaslik is vir pasiente met SIRS of erge sepsis nie. Dit
beklemtoon ’n behoefte aan alternatiewe voedingsprodukte wat die spesifieke
behoeftes van die genoemde pasient populasie teiken. Intestamin® is ontwerp vir
gebruik in erge gestresde pasiente as ‘n immuun-modulerende enterale
voedingssupplement doelgerig om spysverteringskanaal integriteit te onderhou
en immuniteit te verbeter.
Doel
Hierdie loodsstudie se doel was om die effek van Intestamin® toediening aan
kritiek siek pasiente te ondersoek, spesifiek om vas te stel of die toediening
impakteer op nosokomiale infeksies, ventilasie dae en dae in ISE.
.Metode
Die studie ontwerp was ‘n oop, retrospektiewe, geval kontrole, analitiese studie
van pasiente opgeneem in die ISE van The Bay Hospital, Richardsbaai, tussen
Januarie 2002 en November 2003, wat Intestamin® ontvang het. Pasiënte is
geselekteer vir die studie uit post-chirurgies en post-trauma pasiente wat hoë
risiko was vir sepsis en SIRS, en kritiek siek pasiente wat reeds manifisteer het
met SIRS of erge sepsis. Ontwikkeling van respiratoriese en urinêre sepsis is
gebruik as surrogaat merkers vir die progressie na erge sepsis en SIRS. Addisioneel is duur van ventilasie en ISE verblyf beskou as verteenwoordigend
vir die respons op behandeling en die graad van kliniese komplikasies.
Resultate
Die bevindinge van die studie het betekenisvolle verskille aangedui in die
voorkoms van respiratoriese infeksies(p=0.05), positiewe sputum en trachiale
aspiraatkulture(p=0.03) en urine kateterpunt-kulture(p=0.04) met statistiese laer
voorkoms in die intervensie groep in vergelyking met kontroles. Geen statistiese
verskille in die voorkoms van urineweg-infeksies, septisemia of in gekombineerde
sepsis voorkoms tussen die twee groepe is gevind nie. Daar was statistiese
betekenisvolle hoër voorkoms van etterselle hoeveelhede in die sputum(p=0.030
en uriene(p=0.01) van die intervensie groep in vergelyking met die kontrole
groep. Geen ooreenkomstige vermindering in ventilasie dae of ISE verblyf is
opgemerk nie.
Gevolgtrekking
In hierdie pasiënt populasie, het vroeë enterale voeding met spesifieke
geformuleerde IMD (Intestamin®), ‘n beduidende vermindering in respiratoriese
infeksies getoon, maar nie in ander tipes sepsis, ISE of ventilasie dae by kritiek
siek pasiente nie. Hierdie positiewe bevindinge in sommige. maar nie al die
versamelde eindpunte nie, reflekteer moontlike bydraende faktore in die klein
pasiënt populasie of die keuse van kliniese eindpunte, eerder as a ware
beperking in die voordele. IMD bly steeds ‘n uitdagende en wetenskapilik
uitsonderlike intervensie in hierdie pasiënt populasie, wat groter kliniese studies
benodig om die uitkoms te bevestig. Die studie ondersteun die veilige gebruik
van Intestamin® via die nasojejenale roete in kritiek siek pasiënte.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5339 |
Date | 12 1900 |
Creators | Van Niekerk, Hester Susanna |
Contributors | Labadarios, Demetre, Visser, Janicke, Van Niekerk, Tersia, University of Stellenbosch. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Human Nutrition. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | xvii, 107, 22 p. : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0043 seconds