Return to search

Sexual attitudes and behavioural patterns of adolescents in an urban area in the Western Cape

Thesis (MEd(Psych))--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Internationally there is concern about the reproductive health of adolescents. In
South Africa a growing concern is the rampant sexual activity of underage
learners. This study seeks to explore the knowledge, attitudes and behaviours
of a group of adolescents with regard to their psycho-sexual development. A
qualitative study was conducted, with data being collected by using semistructured
interviews, which were subsequently analysed thematically. The data
was analysed and five themes emerged from the three categories (knowledge,
attitudes and behaviour). The five themes that emerged were knowledge about
HIV/AIDS and venereal diseases, where participants received their knowledge
about sexual issues, knowledge about conception and pregnancy, attitudes
about sexuality and sexual behaviours. The study found a disparity between
participants' knowledge, attitudes and sexual behaviour. Many participants have
not developed a healthy sexual identity because of many factors that has
contributed to this development. Some of these factors were social, parental,
emotional, socio-economic, lack of appropriate knowledge, media and
attitudinal influences.
The findings indicated that the majority of the participants had a fairly good
knowledge about HIV/AIDS but were less knowledgeable about other venereal
diseases. It appeared that many of the participants did not have reliable sources
to furnish them adequate answers to sexuality questions. This lack of
information had a direct bearing on the formation of their sexual attitudes and
behaviours. There was a marked difference between the sexual practices
reported by the male and female participants. More of the male participants
reported that they engaged in sexual activity as compared to the female
participants. The study also highlighted the interrelatedness between
knowledge, attitudes and behaviour. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Internasionaal bestaan daar groot kommer aangaande die reproduktiewe
gesondheid van adolessente. In Suid Afrika is die toenemende seksuele
aktiwiteit van minderjarige leerders 'n toenemende bron van kommer. Hierdie
studie het ten doelom die kennis, houdings en gedrag van 'n groep adolessente
ten opsigte van hulle psigo-seksuele ontwikkeling te eksploreer. 'n Kwalitatiewe
studie is uitgevoer. Data is ingesamel deur middel van semi-gestruktureerde
onderhoude, wat tematies geanaliseer is. Vyf temas vanuit drie kategorieë
(kennis, houdings en gedrag) het na vore gekom. Die vyf temas sluit in kennis
aangaande HIVNIGS en veneriese siektes, waar adolessente hulle kennis
aangaande seksuele sake ontvang het, kennis aangaande konsepsie en
swangerskap, houdings aangaande seksualiteit en seksuele gedragsvorme. Die
studie het 'n dispariteit gevind tussen deelnemers se kennis, houdings en
seksuele gedrag. Baie van die deelnemers het nie seksuele identiteit ontwikkel
nie, as gevolg van verskeie faktore wat hierdie ontwikkeling beïnvloed het.
Sosiale, ouerlike, emosionele en sosio-ekonomiese veranderlikes, onkunde,
sowel as die invloed van die media, is faktore wat bydra tot die swak ontwikkelde
seksuele identiteit van deelnemers.
Die bevindinge het aangetoon dat die oorgrote meerderheid van die
respondente 'n redelik goeie kennis aangaande HIVNIGS het, maar nie so goed
ingelig is aangaande veneriese siektes nie. Dit wil voorkom asof 'n aansienlike
hoeveelheid van die deelnemers nie oor betroubare bronne beskik om hulle van
die nodige antwoorde op seksuele vrae te voorsien nie. Hierdie gebrek aan
informasie het 'n direkte invloed op die vorming van hul houdings aangaande
seksualiteit en hul seksuele gedrag. 'n Betekenisvolle verskil is tussen die
seksuele praktyke van manlike en vroulike deelnemers gevind. Meer manlike
deelnemers was betrokke in seksuele bedrywighede in vergelyking met vroulike
deelnemers. Die onderlinge verwantskap tussen kennis, houdings en gedrag is
ook deur die studie na vore gebring.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53587
Date03 1900
CreatorsEnfield, Leon Charles
ContributorsAckermann, C. J., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format77 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds