Return to search

Kernel support for embedded reactive systems

Thesis (MSc)--Stellenbosch University , 1993. / ENGLISH ABSTRACT: Reactive systems are event driven state machines which usually do not terminate, but remain
in perpetual interaction with their environment. Such systems usually interact 'With devices
which introduce a high degree of concurrency and some real time constraints to the system.
Because of the concurrent nature of reactive systems they are commonly implemented as
communicating concurrent processes on one or more processors. Jeffay introduces a design
paradigm which requires consumer processes to consume messages faster than they are produced
by producer processes. If this is guaranteed, the real time constraints of such .. system
are always met, and the correctness of the process interaction is guaranteed in terms of the
message passing semantics. I developed the ESE kernel, which supports Jeffay systems by
providing lightweight processes which communicate over asynchronous channels. Processes are scheduled non-preemptively according to the earliest deadline first policy when they have
messages pending on their input channels. The Jeffay design method and the ESE kernel
have been found to be highly suitable to implement embedded reactive systems. The general
requirements of embedded reactive systems, and kernel support required by such systems, are
discussed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Reaktiewe stelsels is toeatandsoutomate wat aangedryf word deur gebeure in hul omgewins.
So 'n stelsel termineer gewoonlik nie, maar bly in 'n voortdurende wisselwerking met toestelle
in sy omgewing. Toestelle in die omgewing van 'n reaktiewe stelsel veroorsaak in die algemeen
'n hoë mate van gelyklopendheid in die stelsel, en plaas gewoonlik sekere intydse beperkings
op die stelsel. Gelyklopende stelsels word gewoonlik as stelsel. van kommunikerende prosesse geïmplementeer op een of meer prosessors. Jeffay beskryf 'n ontwerpsmetodologie waarvolgens
die ontvanger van boodskappe hulle vinniger moet verwerk as wat die sender hulle kan stuur.
Indien hierdie gedrag tussen alle pare kommunikerende prosesse gewaarborg kan word, sal die
stelsel altyd sy intydse beperkings gehoorsaam, en word die korrektheid van interaksies tussen
prosesse deur die semantiek van die boodskapwisseling gewaarborg. Die "ESE" bedryfstelselkern
wat ek ontwikkel het, ondersteun stelsels wat ontwerp en geïmplementeer word volgens
Jeffay se metode. Prosesse kommunikeer oor asinkrone kanale, en die ontvanger van die
boodskap met die vroegste keertyd word altyd eerste geskeduleer. Jeffay se ontwerpsmetode en
die "ESE" kern blyk in die praktyk baie geskik te wees vir reaktiewe stelsels wat as substelsels van groter stelsels uitvoer. Die vereistes van reaktiewe substelsels, en die kemondersteuning wat daarvoor nodig is, word bespreek.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/58022
Date10 1900
CreatorsAckerman, M. C . (Marthinus Casper)
ContributorsDe Villiers, P. J. A., Stellenbosch University. Faculty of Science. Dept. of Mathematical Sciences.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format102 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds