Spelling suggestions: "subject:"dissertations -- amathematical sciences"" "subject:"dissertations -- dmathematical sciences""
1 |
Some exponential diophantine equationsMabaso, Automan Sibusiso 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this thesis is to study some methods used in solving exponential Diophan-
tine equations. There is no generic method or algorithm that can be used in solving all
Diophantine equations. The main focus for our study will be solving the exponential Dio-
phantine equations using the modular approach and the linear forms in two logarithms
approach. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie tesis is om sommige metodes te bestudeer om sekere Diophantiese
vergelykings op te los. Daar is geen metode wat alle Diophantiese vergelykings kan oplos
nie. Die fokus van os studie is hoofsaaklik om eksponensiele Diophantiese vergelykings
op te los met die modul^ere metode en met die metode van line^ere vorms in twee logaritmes.
|
2 |
Bounds for Ramsey numbers in multipartite graphsStipp, Eugene Heinz 12 1900 (has links)
Thesis (MSc.)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The notion of a classical graph theoretic Ramsey number is generalized by assuming that
both the original graph whose edges are arbitrarily bicoloured and the monochromatic
subgraphs to be forced are complete, balanced, multipartite graphs, instead of complete
graphs as in the standard definition. Some small multipartite Ramsey numbers are found,
while upper- and lower bounds are established for others. Analytic arguments as well as
computer searches are used. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die klassieke grafiek-teoretiese definisie van ’n Ramsey getal word veralgemeen deur te
aanvaar dat beide die oorspronklike grafiek, waarvan die lyne willekeurig met twee kleure
gekleur word en die gesogte subgrafieke almal volledige, gebalanseerde, veelledige grafieke
is, anders as in die standaard definisie. Klein veelledige Ramsey getalle word gevind,
terwyl bo- en ondergrense vir ander daargestel word. Analitiese argumente en rekenaarsoektogte
word gebruik.
|
3 |
On providing an efficient and reliable virtual block storage serviceEsterhuyse, Eben 03 1900 (has links)
Thesis (MComm)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes the design and implementation of a data storage service. Many
clients can be served simultaneously in an environment where processes execute on
different physical machines and communicate via message passing primitives. The
service is provided by two separate servers: one that functions at the disk block level
and another that maintains files.
A prototype system was developed first in the form of a simple file store. The prototype
served two purposes: (1) it extended the single-user Oberon system to create a multiuser
system suitable to support group work in laboratories, and (2) it provided a system
that could be measured to obtain useful data to design the final system. Clients access
the service from Oberon workstations. The Oberon file system (known as the Ceres file
system) normally stores files on a local disk. This system was modified to store files on
a remote Unix machine. Heavily used files are cached to improve the efficiency of the
system.
In the final version of the system disk blocks are cached, not entire files. In this way
the disks used to store the data are unified and presented as a separate virtual block
service to be used by file systems running on client workstations. The virtual block
server runs on a separate machine and is accessed via a network. The simplicity of the
block server is appealing and should in itself improve reliability. The main concern is
efficiency and the goal of the project was to determine whether such a design can be
made efficient enough to serve its purpose. / AFRIKAANSE OPSOMMING:Hierdie tesis omskryf die ontwerp en implementasie van 'n data stoor diens. Verskeie
gebruikers word bedien deur die diens wat funksioneer in 'n verspreide omgewing: 'n
omgewing waar prosesse uitvoer op verskillende masjiene en met mekaar kommunikeer
met behulp van boodskappe wat rondgestuur word. Die diens word verskaf deur twee
bedieners: die eerste wat funksioneer op 'n blok vlak en die ander wat lers onderhou.
'n Prototipe leer diens is ontwikkel deur middel van 'n basiese leer stoor. Die prototipe
het twee funksies verrig: (1) die enkel gebruiker Oberon stelsel is uitgebrei na 'n
veelvoudige gebruiker stelsel bruikbaar vir groepwerk in 'n laboratorium omgewing, en
(2) 'n stelsel is verskaf wat betroubare en akkurate data kon verskaf vir die ontwerp van
die finale stelsel. Oberon werkstasies word gebruik met die leer diens. Die Oberon leer
stelsel (ook bekend as die Ceres leer stelsel) stoor normaalweg leers op 'n lokale skyf.
Hierdie bestaande stelsel is verander om leers te stoor op 'n eksterne Unix masjien.
Leers wat die meeste in gebruik is word in geheue aangehou vir effektiwiteits redes.
Die finale weergawe van die stelsel berg skyf blokke in geheue, nie leers nie. Hierdie
metode laat dit toe om data te stoor op 'n standaard metode, bruikbaar deur verskillende
tipes leer stelsels wat uitvoer op verskeie gebruikers se werkstasies. Die virtuele
blok stoor voer uit op 'n aparte masjien en is bereikbaar via 'n netwerk. Die eenvoudige
ontwerp van die diens is opsigself aanloklik en behoort betroubaarheid te verbeter. Die
hoof bekommernis is effektiwiteit en die hoofdoel van die projek was om te bepaal of
hierdie ontwerp effektief genoeg gemaak kon word.
|
4 |
Kernel support for embedded reactive systemsAckerman, M. C . (Marthinus Casper) 10 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University , 1993. / ENGLISH ABSTRACT: Reactive systems are event driven state machines which usually do not terminate, but remain
in perpetual interaction with their environment. Such systems usually interact 'With devices
which introduce a high degree of concurrency and some real time constraints to the system.
Because of the concurrent nature of reactive systems they are commonly implemented as
communicating concurrent processes on one or more processors. Jeffay introduces a design
paradigm which requires consumer processes to consume messages faster than they are produced
by producer processes. If this is guaranteed, the real time constraints of such .. system
are always met, and the correctness of the process interaction is guaranteed in terms of the
message passing semantics. I developed the ESE kernel, which supports Jeffay systems by
providing lightweight processes which communicate over asynchronous channels. Processes are scheduled non-preemptively according to the earliest deadline first policy when they have
messages pending on their input channels. The Jeffay design method and the ESE kernel
have been found to be highly suitable to implement embedded reactive systems. The general
requirements of embedded reactive systems, and kernel support required by such systems, are
discussed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Reaktiewe stelsels is toeatandsoutomate wat aangedryf word deur gebeure in hul omgewins.
So 'n stelsel termineer gewoonlik nie, maar bly in 'n voortdurende wisselwerking met toestelle
in sy omgewing. Toestelle in die omgewing van 'n reaktiewe stelsel veroorsaak in die algemeen
'n hoë mate van gelyklopendheid in die stelsel, en plaas gewoonlik sekere intydse beperkings
op die stelsel. Gelyklopende stelsels word gewoonlik as stelsel. van kommunikerende prosesse geïmplementeer op een of meer prosessors. Jeffay beskryf 'n ontwerpsmetodologie waarvolgens
die ontvanger van boodskappe hulle vinniger moet verwerk as wat die sender hulle kan stuur.
Indien hierdie gedrag tussen alle pare kommunikerende prosesse gewaarborg kan word, sal die
stelsel altyd sy intydse beperkings gehoorsaam, en word die korrektheid van interaksies tussen
prosesse deur die semantiek van die boodskapwisseling gewaarborg. Die "ESE" bedryfstelselkern
wat ek ontwikkel het, ondersteun stelsels wat ontwerp en geïmplementeer word volgens
Jeffay se metode. Prosesse kommunikeer oor asinkrone kanale, en die ontvanger van die
boodskap met die vroegste keertyd word altyd eerste geskeduleer. Jeffay se ontwerpsmetode en
die "ESE" kern blyk in die praktyk baie geskik te wees vir reaktiewe stelsels wat as substelsels van groter stelsels uitvoer. Die vereistes van reaktiewe substelsels, en die kemondersteuning wat daarvoor nodig is, word bespreek.
|
5 |
Torsion points on elliptic curvesNyirenda, Darlison 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The central objective of our study focuses on torsion points on elliptic curves. The case of
elliptic curves over finite fields is explored up to giving explicit formulae for the cardinality
of the set of points on such curves. For finitely generated fields of characteristic zero, a
presentation and discussion of some known results is made. Some applications of elliptic
curves are provided. In one particular case of applications, we implement an integer
factorization algorithm in a computer algebra system SAGE based on Lenstra’s elliptic
curve factorisation method. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdoel van ons studie is torsiepunte op elliptiese krommes. Ons ondersoek die geval
van elliptiese krommes oor ‘n eindige liggaam met die doel om eksplisiete formules vir die
aantal punte op sulke krommes te gee. Vir ‘n eindig-voortgebringde liggaam met karakteristiek
nul bespreek ons sekere bekende resultate. Sommige toepassings van elliptiese
krommes word gegee. In een van hierdie toepassings implementeer ons ‘n heeltallige faktoriseringalgoritme
in die rekenaar-algebrastelsel SAGE gebaseer op Lenstra se elliptiese
krommefaktoriseeringmetode.
|
6 |
Riemann hypothesis for the zeta function of a function field over a finite fieldRanorovelonalohotsy, Marie Brilland Yann 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: See the full text for the abstract / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sien volteks vir die opsomming
|
7 |
Realization of finite groups as Galois Groups over Q in Qtot,pRamiharimanana, Nantsoina Cynthia 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: See the full text for the abstract / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sien die volteks vir die opsomming
|
8 |
Symbolic string executionRedelinghuys, Gideon 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Symbolic execution is a well-established technique for automated test generation
and for nding errors in complex code. Most of the focus has however
been on programs that manipulate integers, booleans, and even, references in
object-oriented programs. Recently researchers have started looking at programs
that do lots of string processing, motivated, in part, by the popularity of
the web and the risk that errors in web servers may lead to security violations.
Attempts to extend symbolic execution to the domain of strings are mainly
divided into one of two camps: automata-based approaches and approaches
based on bitvector analysis. Here we investigate these two approaches in a
uni ed setting, namely the symbolic execution framework of Java PathFinder.
We describe the implementations of both approaches and then do an evaluation
to show under what circumstances each approach performs well (or not
so well). We also illustrate the usefulness of the symbolic execution of strings
by nding errors in real-world examples. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Simboliese uitvoering is 'n bekende tegniek vir automatiese genereering van
toetse en om foute te vind in ingewikkelde bronkode. Die fokus sover was
grotendeels op programme wat gebruik maak van heelgetalle, boolse waardes
en selfs verwysings in objek geörienteerde programme. Navorsers het onlangs
begin kyk na programme wat baie gebruik maak van string prosessering, deelteliks
gemotiveerd deur die populariteit van die web en die gepaardgaande
risiko's daarvan. Vorige implementasies van simboliese string uitvoering word
binne twee kampe verdeel: die automata gebaseerde benadering en bitvektoor
gebaseerde benadering. Binne hierdie tesis word die twee benaderings
onder een dak gebring, naamliks Java PathFinder. Die implentasie van beide
benaderings word bespreek en ge-evalueer om die omstandighede uit te wys
waarbinne elk beter sou vaar. Die nut van simboliese string uitvoering word
geïllustreer deur dit toe te pas in foutiewe regte wêreld voorbeelde.
|
9 |
Optimal management of MPLS networksDe Kock, Johannes Marthinus 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Multiprotocol Label Switching (MPLS) is a routing technology which can manage Quality of
Service (QoS) in scalable connectionless networks using relatively simple packet forwarding mechanisms.
This thesis considers the optimisation of the QoS offered by an MPLS network. The QoS
measure used is the expected packet delay which is minimised by switching packets along optimal
label switched paths (LSPs).
Two mathematical models of MPLS networks are presented together with appropriate algorithms
for optimally dividing the network traffic into forwarding equivalence classes (FECs), finding
optimal LSPs which minimise the expected packet delay and switching these FECs along the
optimal LSPs. These algorithms are applied to compute optimal LSPs for several test networks.
The mathematics on which these algorithms are based is also reviewed.
This thesis provides the MPLS network operator with efficient packet routing algorithms for
optimising the network's QoS. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Multiprotocol Label Switching (MPLS) is 'n roeteringsmetode om die diensvlak (QoS) van 'n
skaleerbare, verbindinglose netwerk te bestuur deur middel van relatief eenvoudige versendingsmeganismes.
Hierdie tesis beskou die optimering van die QoS van 'n MPLS-netwerk. Die QoS-maatstaf is
die verwagte vert raging van 'n netwerk-pakkie. Dit word geminimeer deur pakkies langs optimale
"label switched paths" (LSPs) te stuur.
Twee wiskundige modelle van MPLS-netwerke word ondersoek. Toepaslike algoritmes word verskaf
vir die optimale verdeling van die netwerkverkeer in "forwarding equivalence classes" (FECs), die
soektog na optimale LSPs (wat die verwagte pakkie-vertraging minimeer) en die stuur van die
FECs langs die optimale LSPs. Hierdie algoritmes word ingespan om optimale LSPs vir verskeie
toetsnetwerke op te stel. Die wiskundige teorie waarop hierdie algoritmes gegrond is, word ook
hersien.
Hierdie tesis verskaf doeltreffende roeteringsalgoritmes waarmee 'n MPLS-netwerkbestuurderj-es
die netwerk se QoS kan optimeer.
|
10 |
The use of temporal context in the generation of stringsDu Toit, Christine 03 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University , 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Grammars with regulated rewriting are used to restrict the application of contextfree
productions in order to avoid certain derivations. This enables these grammars
to generate both context-free and non-context-free languages using only production
rules with a context-free format. These grammars are more powerful than contextfree
grammars, but usually not as powerful as context-sensitive grammars. Various
grammars with regulated rewriting have been developed and some will be discussed in
this thesis.
Propositional linear temporal logic is a formal system used to describe truth values
of propositions over time. This is done by defining a timeline together with a set of
propositions. It is then possible to construct temporal logic formulae, consisting of these
propositions and temporal operators, to specify the truth values of the propositions for
every step in the timeline.
In this thesis we define and discuss temporal grammars that combine grammars with
propositionallinear temporal logic. Since a derivation can be associated with a timeline,
a regulating device can be constructed from temporal logic formulae, that will
control the application of productions within the derivation. The discussion on temporal
grammars includes some of the properties of these grammars, while many ideas
are illustrated by examples. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Grammatikas met gereguleerde herskrywing word gebruik om 'n beperking te plaas op
die toepassing van konteksvrye produksies en verhoed sodoende sekere afleidings. Hierdie
grammatikas beskik oor die vermoe om beide konteksvrye en nie-konteksvrye tale te
genereer deur slegs produksiereels van 'n konteksvrye formaat te gebruik. Grammatikas
met gereguleerde herskrywing is dus sterker as konteksvrye grammatikas, alhoewel dit
soms swakker as konteks-sensitiewe grammatikas is. 'n Verskeidenheid sulke grammatikas
is al ontwikkel en sommige sal in hierdie tesis bespreek word.
Proposisionele lineere temporale logika is 'n formele stelsel wat gebruik kan word om
die waarheidswaardes van proposisies oor tyd te beskryf. Dit word gedoen deur 'n
tydlyn, asook 'n versameling proposisies te definieer. Dit is clan moontlik om temporale
operatore tesame met die proposisies te gebruik om temporale logika-formules te
konstrueer wat in staat is om waarheidswaardes van die proposisies te spesifiseer vir
elke oomblik in die tydlyn.
In hierdie tesis word temporale grammatikas, wat grammatikas met proposisionele
lineere temporale logika kombineer, gedefinieer en bespreek. Aangesien 'n afleiding
met 'n tydlyn geassosieer kan word, is dit moontlik om 'n regulerende meganisme uit
temporale logika-formules te konstrueer wat die toepassing van produksiereels in die
afleiding kontroleer. Die bespreking van temporale grammatikas sluit 'n verskeidenheid
eienskappe van die grammatikas in, asook 'n aantal voorbeelde wat ter illustrasie
gebruik word.
|
Page generated in 0.147 seconds