n Ontleding van direkte Kleurlingverteenwoordiging op die munisipale vlak in Suid-Afrika tot 1971 / An analysis of the direct representation of the coloured population group at the municipal level in South Africa until 1971

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1976. / ENGLISH ABSTRACT: In this study the representation of the Coloured population group in
the local evaluation process in South Africa until 1971, is analysecd
to determine the effectiveness of this system of representation.
In theory representatives selected in an open democratic election
are supposed to act in the interest of the voters they represent,
in a manner responsive to them. In this way the voters or citizens
have access to and control over the decision-making centres of
government, and are represented in the legislative structures of
government. Representation can be analysed in two ways. / INLEIDING: Gedurende die periode 1960 - 1972 was die Kaapprovinsie die enigste
provinsie binne die Republiek van Suid-Afrika waar Kleurlinge (en
Indiërs) saam met Blankes deelgeneem het aan die plaaslike bestuursprosesse,
sonder dat daar formeel ‘n rasse- of kleuronderskeid gemaak
is tussen munisipale kiesers. Hierdie gesamentlike deelname het
egter nie sonder "wrywing" plaasgevind nie, en dit was dan ook een
van die redes vir die verwydering van die Kleurlingkiesers op 14
Januarie 1972 vanaf die gemeenskaplike munisipale kieserslys en die
ontneming daardeur van hul direkte stemreg op die plaaslike bestuursvlak
ten gunste van verteenwoordiging in sekere adviserende bestuurs- of
raadplegende komitees vir Kleurlinge wat in ‘n ondergeskikte
posisie teenoor die munisipale- of afdelingsraad in die betrokke
plasslike owerheidsgebied verkeer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/64361
Date12 1900
CreatorsCloete, Gideon Stephanus
ContributorsVosloo, W. B., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format249 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds